Page 16 - 22 Cotton SA magazine
P. 16
/ PRODUKSIE EN TEGNOLOGIE
GMO-KATOEN
styg uit bo GMO-mielies
Katoen SA in samewerking met GWK
’n Vergelyking van katoen- en mielieproduksie katoenproduksie gedurende dié seisoen kan
onder droëland en besproeiing in die GWK- toegeskryf word aan verbeterde uitvoermarkte en
pluismeulegebied, dui die voordeel aan wat ’n hoër prys vir katoenvesel in vergelyking met
katoen vir die produsent inhou. Belangstelling ander kommoditeite.
in katoen as opsionele gewas is besig om te Katoen is ’n voorkeurgewas aangesien dit
ontwikkel in areas soos Schweizer-Reneke/ oor ’n diepgroeiende penwortel beskik wat
Mareetsane en in besproeiingsgebiede van die enige diepliggende water in die grondprofiel
Benede-Oranjerivier (Groblershoop-, Upington- kan bereik. Produsente in die droëlandgebiede
en Keimoes-areas), asook Douglas en Luckhoff. van Noordwes is besig om produksiepraktyke
Derhalwe is dit hiér waar produsente tans keuses te verfyn. Hulle poog om saadontkieming,
van rotasiegewasse tussen lusern, koring, soja, plantestand en vestiging van katoensaailinge
mielies en katoen moet maak. onder winderige toestande te bemeester.
Die aantal hektaar geplant onder katoen Katoen blyk in dié gebiede ’n goeie alternatief
vir die 2018/19-seisoen was 38 785 ha te wees teenoor ander gewasse soos mielies.
(22 765 ha onder besproeiing en 16 020 ha onder Onderstaande syfers wys die verskil in in set-
droëland). Dit verteenwoordig ’n groot skaalse koste en winsmarge tussen GMO-katoen en
groei in katoenaanplantings sedert 2010, toe GMO-mielies onder droëland- en besproeiings-
produksie by ’n laagtepunt van 5 000 ha gedraai toestande soos verskaf deur GWK (Tabelle 1
het. Katoen is ’n uitstekende keuse as alternatiewe en 2).
gewas in marginale areas vir droëlandmielies in Die winsmarge vir katoenproduksie onder
die Noordwes-streek. Die belangrikste geografiese droëlandverbouing is ongeveer R2 619/ha
areas vir katoen (2018/19) het Limpopo terwyl dit onder besproeiing in die omgewing van
(23 641 ha), Noord-Kaap (6 177 ha), en Noord- R11 378 is, wat aansienlik hoër as droëland-
wes (4 289 ha) ingesluit. Die uitbreiding van verbouing is (Tabelle 1 en 2).
16 | Katoen SA \\ Cotton SA