Page 23 - 22 Cotton SA magazine
P. 23

/ PRODUCTION AND TECHNOLOGY

        Figuur 1: Gemiddelde minimumtemperature oor 10 jaar vir die Pongola-gebied.
            22
            21
            20
           Temperatuur (°C)  19
            18
            17
            16
            15
            14
             12 Okt  16 Okt  20 Okt  24 Okt  28 Okt  1 Nov  5 Nov  9 Nov  13 Nov  17 Nov  21 Nov  25 Nov  29 Nov
                               Minimum temperature         Basis temperatuur

        wees om te verseker dat die katoen sy volle groei-  plant tot ’n optimale vlak. Optimale groei vind by
        seisoen handhaaf. ’n Totaal van 1 500 daggrade   30 °C plaas. Die verhouding tussen groeitempo
        is nodig om optimale opbrengs te ver seker.   en temperatuur word gebruik om die tydsbereken-
        Die minimum daggrade wat nodig is, beloop     ing te bepaal vir die verskeie ontwikkelingsfases
        1 200 daggrade, maar daggrade moet verkieslik   van die plant. Die ontwikkelingsfases word oor
        nie  onder  1  300  daal  onder  Suid-Afrikaanse   tyd bepaal deur die akkumulasie van grade
        toestande nie (P. MacCaskill). Met die minimum   hitte-eenhede (ghe), of die aantal daggrade (dd)
        daggrade teenwoordig, is daar reeds ’n oes-  oor die groeitydperk. Vir dié berekening word
        verlies van tot 25%, maar die produsent kan   die  gemiddelde  temperatuur  oor  24  uur  (totaal
        steeds onder gunstige toestande ’n wins maak.   van die daaglikse maksimum- en minimumtem-
           Tesame met ’n plantdiepte van verkieslik    perature gedeel deur 2) geneem. As die drempel
        2,5 cm, is die minimum temperatuur wat heers   van 15,5 °C vir die groei van katoen daarvan
        en die voorbereiding van ’n fyn saadbed met die   afgetrek word, gee dit die aantal daggrade vir
        nodige beskikbare vog die belangrikste faktore   daardie dag. Byvoorbeeld, in ’n geval waar
        om ’n goeie plantestand te verkry.         die dagtemperatuur 33 °C is, en die nagtem-
           Dit is belangrik om te onthou dat, tesame   peratuur 18 °C, is die gemiddeld 25,5 °C. Die
        met daggrade, die temperatuur waar die produ-  drempeltemperatuur van 15,5 °C word daarvan
        sent katoen wil plant ’n minimum van 17,5 °C   afgetrek om die daggrade vir daardie dag te be-
        moet wees, konstant vir sewe tot tien dae.   reken. Let wel: minder as 6 daggrade is ongun-
        Volgens MacCaskill, is 15,5 °C die basis- of   stig vir die plant, 6 tot 8 daggrade is marginaal,
        drempeltemperatuur vir katoen in Suid-Afrika,   en 9 tot 11 daggrade is aanvaarbaar. Meer as
        terwyl die LNR-IG in vorige verslae 16,5 °C noem   11 daggrade per dag is ideaal. Die totale aantal
        as die basistemperatuur. Om veilig te wees, word   daggrade word dan bymekaargetel om te sien
        ’n konstante temperatuur van bo 17,5 °C vir   of die produksiestreek voldoen aan die minimum
        suksesvolle ontkieming aanbeveel.          vereistes  van  meer  as  1  300  daggrade  vir  die
           Sodra die daaglikse gemiddelde temperatuur   totale groeitydperk. Die klimaat kan heelwat ver-
        onder die drempel van 15,5 °C daal, staak die   skil tussen gebiede en die daggrade moet verkies-
        plant se groei. Wanneer temperature bo hierdie     lik vir elke plaas bereken word.
        kritiese drempel styg, verhoog die groei van die   Katoen SA poog om vir elke streek die
                                                   geskikste  plantdatum  voor te stel  op grond  van
                                                   historiese data van die afgelope 10 jaar, asook
                                                   om die totale daggrade te bereken. Dit word dan
                                                   in die vorm van ’n kort verslag vir die produsent
                                                   beskikbaar gestel. Beskikbare inligting sluit ook
                                                   ’n grafiek in wat die geskikte planttyd aandui.
                                                   As voorbeeld word die Pongola-gebied hier
                                                   gebruik (Figuur 1).

                                                    Volume 22 No 3 September 2020  |  23
   18   19   20   21   22   23   24   25   26   27   28