Page 11 - 02 Cotton SA September 2013
P. 11
Nuus-News
Katoen presteer steeds beter as
ander gewasse
Katoenaanplantings het oor die laaste 2 jaar drasties afgeneem en wel om verskeie redes, maar hoofsaaklik as gevolg
van produsente wat gedink het mieliepryse was meer gunstig. Weinige produsente het egter voordeel getrek uit hierdie
vooraanplant hoër pryse.
ns Maree’s glo egter steeds katoen is meer winsgewend met kultivars vir veral die Noord-Kaap, wat al die jare koue tydens die vroeë
die regte bestuur, en gevolglik plant ons al ons hektare sedert plantseisoen ondervind.
2002 onder katoen. Die afgelope 3 seisoene het ons egter
Oplantestand probleme ondervind, en was ons genoodsaak om Ons glo dat die Noord-Kaap die gebied is waar katoen die beste aard, en
van die lande wat swak opgekom het met mielies te vervang. ook die grootste potensiaal het om die land se produksie van katoen met
rasse skrede te vergroot! Talle produsente in die Noord-Kaap is onder
Daar was heelwat bespiegelinge oor die swak stand, en was die skuld druk met hul waterregte, en met GWK wat die meganiese oesproses kan
hoofsaaklik geplaas op die koue toestande wat geheers het tydens hanteer, is katoen ’n wenner!
die vroeë plantseisoen. Hoewel koue ’n rol kon speel, het ons dit nie
blindelings aanvaar nie, en gevolglik het ons die afgelope seisoen Katoen as gewas het nog altyd beter as die meeste ander gewasse
onderskeie strookproewe aangeplant met al die beskikbare kultivars presteer, en daarom beoog ons om weer die komende seisoen alles
waarvan die saad nog beskikbaar was. Hierdie proewe was op dieselfde moontlik onder katoen te plant. Ons by Noord-Kaap Katoenpluismeule
land en op dieselfde dag aangeplant en het dus gevolglik dieselfde is verbind om alles moontlik te doen om katoenproduksie in die Noord-
bestuurspraktyk behandelings ontvang. Kaap uit te brei, en sal voortgaan met proewe asook die daarstelling van
hulpmiddels so ver moonlik om veral module hantering te vergemaklik
Die volgende kultivars is vir hierdie kommersiële proewe benut nl DP in die Benede-Oranjeriviergebied. Produsente is altyd welkom om met
210 BRF, Delta 12 BRF, NuOPAL RR, NuOPAL, DeltaOPAL en Candia 2BRF ons te skakel vir enige raad of bystand.
(Nuwe kultivar uit Australië). GWK en Katoen SA was ook betrokke in
die plantestand monitering van die proewe. Uit die staanspoor was dit Mattheus Maree, Noord-Kaap Katoen Pluismeule
duidelik dat Candia 2BRF uitgestaan het bo die res, en uiteindelik meer as
7 ton/ha opgelewer het, en boonop ’n pluispersentasie (GOT) van meer
as 40% behaal het. Hierdie katoen was ook ’n A-gradering toegeken
en was meganies geoes. Hierdie kultivar word spesi ek in Australië
aanbeveel veral vir hulle kouer gebiede.
Die feit dat die Candia soveel beter as die ander kultivars presteer het kan
moontlik wees dat dit tydens kouer toestande beter ontkiem en daarmee
saam ‘n sterker groeikrag getoon het of anders het dit te make met die
saadbehandling (was in Australië behandel met Peridiam & Dynasty).
Paridiam is net ’n saaddeklaag, maar Dynasty help vir die volgende:
• ‘n Meer omvattende bestuursoplossing tov plantsiektes;
• Verbeterde plantestand;
• Verlaagde risiko tov oorplant as gevolg van oneweredige en/of
onvoldoende plantestand;
• Vinniger oesopkoms;
• Verbeterde vroeë oesontwikkeling;
• Verbeterde vroeë groeikragtigheid;
• Verlaagde plantsiekte voorkoms; en
• Verbeterde oesopbrengs.
Dit was duidelik dat die Candia 2BRF geen standprobleme ondervind het
nie, en ook glad nie gea ekteer was deur blaaspooitjies nie, terwyl die DP
210 BRF wat direk langsaan gestaan het in Desember feitlik geen blare
aangehad het nie, en slegs ’n 60-70% plantestand getoon het. Die feit dat
Candia nie deur die blaaspootjie probleem gea ekteer was nie, het dit ’n
voorsprong van 3-4 weke bo die ander kultivars gegee.
Nog navorsing is nodig, maar ons glo dat saadbehandlings in die
toekoms ’n noodsaakliheid is, veral met TEMIK wat uit die mark onttrek is,
en sal katoensaad verska ers spesi ek moet let op koue verdraagsame
Katoen SA Cotton 11 September-December 2013