Page 8 - 02 Cotton SA September 2013
P. 8
Nuus - News
Vooruitsigte met katoen
produksie in die Loskop Vallei
Oor die afgelope paar jaar het katoen vanweë die groot verskeidenheid gewasse wat in die Loskopvallei verbou word maar aan die agterspeen
gesuig as dit kom by produkkeuse in die Vallei.
ie katoenprys het ook nie altyd goeie vooruitsigte met planttyd die produsent kan aanspraak maak nie. Die internasionale katoenprys
gehad nie, met die gevolg dat die boer nie onnodige risiko is slegs ʼn barometer wat die koper gebruik om onderhandeling oor die
Dwou neem nie. Dit is wel so dat katoen oor die afgelope 6 prys te begin.
jaar nie die swakste presteer het nie en is daar produsente wat hul
boerderypraktyke so verbeter het dat hul hul opbrengste verhoog het. Vooruitsigte vir 2013/14
In 2005 was die Loskop gemiddelde besproeiïngsbrengs maar 3 800 kg/ Die 10 jaar wêreldprys gemiddelde beloop 0.68 VSA c/lb en die laaste
ha met ʼn gemiddelde prys van R 1.85 per kg teenoor die gemiddelde 3 jaar was dit 0.83 VSA c/lb. Die pryssituasie laat die vooruitsigte vir
opbrengs vir 2011/2012 van 4 660 kg/ha en ʼn netto prys van R 4.45 per
kg. Sedert 2011 het produsente begin om tot 6 000 kg/ha te oes en is dit katoen baie goed vertoon. In Okt 2005 was die rand R 5.95 en nou
verhandel die rand tussen R9.80 en R10.30. Wat 2013/2014-seisoen
in lyn met wat in die res van die wêreld onder besproeiïng behaal word.
betref is R7.00, na pluisfooie, de nitief ‘n moontlikheid.
Oor die laaste 6 jaar het die prys van katoen baie wipplank gery en was
dit moeilik om prysvasstellings te maak. Meganismes vir produsente Alhoewel die prys nie baie belowend vertoon het met die Oktober
om die prys van katoen te kan vasmaak wanneer dit hulle pas is 2012 planttyd nie, het katoen weereens baie ander gewasse uitgestof
en word ‘n gemiddelde prys na pluiskoste van ongeveer R6 .00 per/kg
beperk en maak die boer hoofsaaklik deur middel van ʼn poelstelsel by ten opsigte van die 2012/13-oes verwag.
die pluismeule gebruik om prysrisiko te bestuur. Dit behels dat elke
produsent die gemiddelde prys wat die poel oor ’n seisoen realiseer, ‘n Baie bekende boer in die Noorde het gesê dat geen gewas elke
sal ontvang, en nie bekommerd hoef te wees dat hy die laagste prys in keer die beste inkomste gaan gee nie maar dat die produsent oor ʼn
’n seisoen vir sekere lewerings sal ontvang nie. Met ’n poelstelsel word tydperk aan die hoë en lae pieke blootgestel sal word, terwyl hy teen
die beheer van die bemarking in die hande van die pluismeule geplaas die gemiddelde prysvlak altyd ‘n wins sal maak. Die waarde wat katoen
terwyl die boer op produksie kan fokus. met wisselbou bring en sodoende die grond opbou moet by die katoen
se prys gevoeg word en nie by die gewas wat daarna geplant word nie.
Voorts wil ek elke produsent die versekering gee dat daar baie hard aan
‘n stelsel gewerk word om hierdie prysrisiko te beperk. Loskop was die Wat ook al die produksiebesluit vir die komende seisoen is, Loskop
eerste boerepluismeule wat die “Agterskot”- stelsel ingestel het sodat Katoen sal agteroor buig om te verseker dat katoenboere altyd die
produsente almal in die totale prys kan deel. Katoen is nie soos ander beste daaraan toe sal wees. STERKTE MET KOMENDE SEISOEN!
kommoditeite waar die prys wat in die media verskyn die prys is waarop Joseph Kempen, Loskop Katoen Pluismeule
Katoen SA Cotton 8 September-December 2013