Page 5 - 02 Cotton SA September 2013
P. 5

Nuus - News


                           Nasionale                                    National Cultivar

               Kultivaraanbevelings vir                              recommendations for

                      Katoen - 2013/14                                   Cotton - 2013/14



           Kultivaraanbevelings vir katoen word deur Katoen SA in   Cotton cultivar recommendations are made by Cotton SA in
           oorleg met kundiges in die katoenbedryf gedoen.    conjunction with experts in the cotton industry.

           Die kultivars wat vir die onderskeie gebiede aanbeveel word, is volgens   The cultivars recommended for the di erent areas are legally registered
           wet geregistreer vir aanplanting in die RSA. Met die opstel van hierdie   for planting in the RSA. In compiling the recommendations, the following
           aanbevelings is die volgende aspekte in aanmerking geneem:  aspects were taken into account:
           •    Opbrengs                                      •    Yield
           •    Vesellengte                                   •    Fibre length
           •    Veselsterkte                                  •    Fibre strength
           •    Mikronêr                                      •    Micronaire
           •    Veselpersentasie                              •    Fibre percentage
           •    Goeie aanpasbaarheid en siekte verdraagsaamheid.  •   Good adaptability and tolerance to disease.
           Die aanbevelings is na oorweging van hierdie faktore per gebied   The recommendations were made  after considering these factors per
           gedoen. Die streke is ingedeel volgens temperatuur en hoogte bo   area. The regions are classi ed according to temperature and altitude. The
           seespieël. Die aanbevelings per gebied sluit die volgende in:  recommendations per area include the following:
           •    Kultivars met aanvaarbare poten-siaal         •    Cultivars with acceptable potential
           •    Plantdatums vir elke kultivar                 •    Planting dates for each cultivar
           •    Optimum plantpopulasie per kulti-var.         •    Optimal plant population per cultivar.
           Kultivaraanbevelings vir ‘n gebied is nie volgens prioiriteitsvolgorde nie.  Cultivar recommendations for an area are not in order of priority.
           Vir aanbevole kultivars vir die Oos-Kaap doen asb. navraag by Monsanto.  For cultivars recommended for the Eastern Cape, please inquire at
           Die grondtemperatuur moet verkieslik 5 aaneenlopende dae lank   Monsanto.
           18°C of hoër wees om vinnige ontkieming en opkoms te verseker. Die   The soil temperature should preferably be 18°C or higher for 5 consecutive
           optimale planttyd is normaalweg tussen 15 en 31 Oktober.   days to ensure rapid germination and emergence. The optimal planting
                                                              time is normally between 15 and 31 October.







































                                                                                                                       

                                      Katoen SA Cotton        5    September-December 2013
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10