Page 9 - 02 Cotton SA September 2013
P. 9
Nuus - News
Vaalharts Pluismeule –
Realiteite van katoen
p ‘n middag kry ek die oproep om ‘n artikel te skryf namens die Samewerking tussen pluismeulenaars (sonder om die mededing-
Vaalharts pluismeule, met die doel om voornemende en “Ou” ingskommissie se pot te roer) onder mekaar en die ondersteuning van
Okatoenboere in te lig aangaande ons siening oor die pad vir Katoen SA is volgens my die behoud van ‘n bedryf wat potensieël ook
KATOEN vorentoe. Hierdie opdrag behoort so uitgevoer te word dat seker ‘n besliste bydrae kan maak tot die aanspreek van werkloosheid en
voornemende en “Ou” katoenboere weer lus sal kry om die gewas met armoede.
oorgawe te plant!!.
Genoeg van die “nostalgiese diaree”;
“Nou ja” wat sal ek kwytraak ??
Hoekom behoort jy katoen in jou wisselbou te oorweeg in 2014?
Ek sit voor die televisie een Saterdagoggend en hoor hoe ‘n bekende
predikant die volgende woorde uiter wat seker die raakste opsomming Katoen (gegewe die wêreld mielievooruitsigte) sal beter rendement
verseker. Prysvooruitsigte tans met die New York Futures en die Rand/
van die huidige Gereformeerdheid se posisie in die nuwe tyd beskryf, Dollar verhouding tesame met die prysmeganismes tot ons beskikking,
“ Die gereformeerde teologie is seker die naaste teologie aan die ware
evangelie, maar dit word in die verkeerde verpakking aangebied aan die is dit ‘n gegewe.
potensiële verbruiker van vandag.” Pluismeulens tans in SA se uitsette tov pluiskwaliteit is van hoogstaande
gehalte en verseker dat die produsent se produk in top toestand aan die
Wat KATOEN aan betref is ek ‘n nuweling in die bedryf en kan ek maar die wêreld van die spinner aangebied word.
“dom” vrae vra en die “dom” dinge sê. Miskien ook nie tot die punt kom nie ?!
Kultivars wat opbrengs en kwaliteit tafel toe bring ten spyte van
Wat is die realiteite:
wissellende klimaatsomstandighede maak katoen ‘n besliste oorweging.
China hou ‘n swaard oor die bedryf se kop in terme van wat is hulle planne Prestasie van opvolggewasse in die katoenrotasie is onbetwisbaar.
met die opgehoopte voorraad ?
Met die ‘cluster’-model wat Katoen SA en sy vennote besig is om te ontwikkel
Aanplantings is ± 5% af in die wêreld, maar katoen is “genoeg”(met my wat waardetoevoeging en beter deelname deur die produsent anderkant
tong in die kies) die hek behoort te verseker, maak my opgewonde oor die toekoms.
Prysmeganismes is geweldig kompleks en kopers is al te bewus van Terug by die predikant !! Ek weet van die regte of die verkeerde teologieë
internasionale standaarde tov prysbepaling wanneer dit by afslagte en of verpakkings nie , maar katoen in SA is op ‘n plek waar dit sy regmatige
kom. As daar oor premies geluide gemaak word, moet ek sê het hulle die aandeel en bydrae tot die breë landbousektor met trots kan hervestig.
oulikste hartseer gesiggies. Met die Pluismeulens in privaatbesit en met Katoen SA se groot bydrae
om geloofwaardigheid in die kwaliteit van die produk te verseker is die
Ons swak Rand speel beslis in ons guns en moet ons wakker sit om hierdie toekoms beslis iets om na uit te sien. Groete!
geleentheid te benut.
Louis Olivier, Vaalharts Katoen Pluismeule
Katoen SA Cotton 9 September-December 2013