Page 5 - 16 Cotton SA December 2018
P. 5

'N WATEROPLOSBARE PLANTGROEI-
         Pix®

                       REGULEERDER VIR GEBRUIK IN KATOEN












          P                                                  doeltreffend toegepas word. Kompakte plante vergemak-
               ®
              ix is ‘n blaartoegediende sistemiese plantgroeiregu-
              leerder wat die katoenplant se groeiwyse reguleer. Pix
                                                             lik ook die oesproses.
          se werking inhibeer en verkort stamgroei sowel as inter-
          nodes van die hoofstam en laterale sytakke. Pix  veroor-
                                                             Verhoogde vroeë bolset en retensie verseker eweredige
          saak  verhoogde  bolretensie  in  die  middel  en    onderste
                                                             bolgroottes wat gevolglik meer gelykmatig ryp word. Die
          dele van die katoenplant.                          resultaat  is  beter  kwaliteit  katoen,  minder  laat  bolle,
                                                             vroeër  oes  en  ‘n  hoër  persentasie  ryp  katoen  tydens
                                                             eerste pluk. Pixdra by tot die effektiewe benutting van
          Die voordele van Pix is kleiner en meer kompakte plante
          wat die mikroklimaat tussen plante verbeter. Dit verseker
                                                             voedingstowwe en verhoogde opbrengspotensiaal.
          meer hanteerbare katoenplante met meer spasie tussen
          die rye wat die verkenningsproses makliker en meer effek-
                                                                       Produkinligting is beskikbaar op die BASF webwerf:
          tief  maak.  Plaag-  en  pesbeheer  kan  gevolglik  ook  meer
                                                                                             www.agro.basf.co.za.



















































                                                                                                                 135
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10