Page 6 - 16 Cotton SA December 2018
P. 6

DIE BESPROEIING



                                                                        VAN KATOEN





      Katoenopbrengste kan verbeter word deur 'n toename in watertoediening tydens blom- en
     bolontwikkeling. Besproeiingdoeltreffendheid kan verkry word deur die korrekte toediening
      van water tydens die sensitiewe waterstresperiodes oor die lang reproduktiewe groeifase.
       Daar is drie fases tydens die groei- en ontwikkelingstadium wanneer katoen uiters sen-
        sitief vir watertekorte is, naamlik: vroeë blomtyd, piek blomtyd en piek bolontwikkeling.



                                    Sensitiewe stadiums wat betref watertekorte









                      Dien water toe volgens land se kapasiteit.  Besluit of ‘n stresperiode vir die eerste 3 weke tot ‘n maand na aanplant, wat
            voordelig vir wortelontwikkeling is, toegepas gaan word.    Dien besproeiing toe gedurende die stadiums wanneer katoen
            dit die meeste nodig het!  Staak besproeiing wanneer 10% bolbars plaasgevind het.  Vogsensitiwiteit bereik 'n piek teen dag 114.






















































     6
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11