Page 13 - 20 Cotton SA December 2019
P. 13
/ INDUSTRY
DAMME EN KLIMAATS-
VOORUITSIGTE
SA Weerdiens-verslag soos op 28 Oktober 2019
Saamgestel deur Tobie Jooste, Katoen SA
Vanderkloofdam.
DAMMESTAND SOOS OP 21 OKTOBER 2019
GARIEPDAM LOSKOPDAM VAALDAM
74,4% 71,7%
(’n jaar gelede 84,3%) (’n jaar gelede 87,9%)
49,6%
(’n jaar gelede 85,7%)
STERKFONTEINDAM VANDERKLOOFDAM
BLOEMHOFDAM
81,5%
(’n jaar gelede 87,6%)
91,5% 80,1%
(’n jaar gelede 94,4%) (’n jaar gelede 92,5%)
KLIMAATSVOORUITSIGTE VIR DESEMBER 2019 TOT FEBRUARIE 2020
Die El Niño–Suidelike Ossillasie (ENSO) is van die somer te wees. Dit is belangrik om
tans uiters onseker, met ’n wye verskeidenheid kennis te neem van internasionale voorspellings
van uitkomste voorspel deur verskillende wat baie selfversekerd blyk te wees, van die
vooruitskattingsentrums. Gewoonlik wanneer verhoogde waarskynlikheid van tipiese El Niño-
dit die geval is, is seisoenale voorspellings reënvaltoestande oor Suider-Afrika gedurende
vir die somerreënvalgebiede geneig om ook die hele somertydperk. Dit beteken daar is
baie onseker te wees. Die “laat lente”-tydperk teenstrydige voorspellings vir die grootste
dui op voorspellings dat minder reënval meer gedeelte van die somertydperk, en dit verhoog
waarskynlik is oor die sentrale tot suid-oostelike die onsekerheid vir die komende somerseisoen.
dele van die land. Die vroeë somer is egter ’n Met betrekking tot temperature, word meestal
aanduiding dat bogemiddelde reënval meer hoër-as-normale temperature verwag vanaf
waarskynlik is vir die sentrale en oostelike die vroeë lente tot middelsomer vir die mees
dele, en dit word voorspel om in die middel noordelike dele van die land.
Volume 21 No 4 December 2019 | 13

