Page 8 - 20 Cotton SA December 2019
P. 8
/ MARKVERSLAG
ui tvoere en die verhoging van voorraadvlakke 76 VSA c/lb (RSA prysekwivalent van ongeveer
in 2018/19. Met hoër produksie word ver- R24,50/kg).
wag dat die uitvoer deur Indië met 13% tot Die uitgerekte handelsoorlog tussen die wêreld
900 000 ton sal styg, terwyl invoere stabiel op se grootste uitvoerder van katoen, die VSA, en
350 000 ton sal bly. die grootste verbruiker, China, gekombineer
Area en produksie in Mexiko sal na verwagting met gunstige wêreldkatoenproduksievooruitsigte
hierdie seisoen afneem, met daling in oppervlakte sowel as toenemende wêreldvoorraadvlakke in
van 8% tot 224 000 hektaar as gevolg van die 2019/20, plaas steeds afwaartse druk op pryse.
gebrek aan beskikbaarheid van katoensaad. Die Die wêreldproduksie van 26,7 miljoen ton in
produksie sal na verwagting met 11% daal na 2019/20 oorskry die produksie van die vorige
369 000 ton. Met die verwagting dat die verbruik seisoen met 1 miljoen ton, gedurende ’n periode
op 440 000 ton sal bly, word verwag dat die waartydens katoenverbruik onder druk verkeer.
invoer sal styg met 48% tot 141 000 ton. Dié situasie, tesame met stygende voorraadvlakke,
Aangeplante gebiede in Pakistan het in 2019/20 sal ekstra druk op pryse gedurende die huidige
toegeneem teen die hoë teikenvlakke wat deur die seisoen plaas.
regering bepaal is. Slegte weer sal die produksie
waarskynlik verminder tot 1,6 mil joen ton of minder.
Moesonreën het ’n invloed gehad op beide die hoe- TERMYNMARKTE
veelhede en kwaliteit, met hoë temperature wat die Tans verhandel katoen vir die vierde agter een -
potensiële opbrengs kan verlaag. volgende week bó 60 VSA c/lb in die termyn-
mark en sommige ontleders is van mening dat
KATOENPRYSBEWEGINGS met die onlangse verstewiging in pryse, die
Die ICAC se jongste prysprojeksie vir die tempo van katoenverkope verder afgeneem het.
2019/20-seisoen (vanaf 1 November 2019), dui China verkry ook al hoe meer sy katoen van
op ’n seisoengemiddelde Cotlook A-indeks van nuwe bronne, insluitende Wes-Afrika.
tussen 63 en 90 VSA c/lb, met ’n middelpunt van
Spesialis kunsmisvermenging
vir maksimale opbrengs
Afrifert is ‘n spesialis vermenger van kunsmis en spoorelemente,
wat presisie-tegnologie inspan om ‘n produk te verskaf wat
spesiaal vermeng is volgens die behoeftes van jou spesifieke
grondsoort en gewaskeuse. ‘n Merkwaardige toename in die
opbrengs van ‘n wye verskeidenheid gewasse bevestig dat
ons holistiese benadering aan verwagtinge voldoen.
Jou sukses is ons s’n.
KUNSMIS & CHEMIKALIEË
Afrifert – vir optimale grondprestasie
Tel: 013 261 2640 Faks: 013 261 2641 Sel: 083 303 3310
E-pos: afrifert@loskopagri.co.za
Adres: Posbus 327, Marble Hall, 0450
8 | Katoen SA \\ Cotton SA

