Page 6 - 20 Cotton SA December 2019
P. 6
/ MARKVERSLAG
KATOEN SA
deur Mario Botha, Katoen SA
VERSWAKKING VAN
Die COTLOOK A INDEKS is ’n daag-
likse aanwyser van internasionale katoen- COTLOOK AFGELEIDE VERBRUIKERSVER-
veselpryse en is die gemiddeld van die A INDEKS SA “PRYS” TROUE VERLANGSAAM
vyf goedkoopste kwotasies (koste en
vrag) van die belangrikste katoentipes VERBRUIK, VRAAG
wat internasionaal verhandel word. Gemiddelde Gemiddelde EN HANDEL
Bestemming: Verre Ooste. VSA c/lb SA c/kg
Augustus 2019 70,75 2 361,34 Volgens die jongste markverslag van die
September 2019 76,45 2 285,79 International Cotton Advisory Comittee
Verlede week (22/10/19–25/10/19) 75,31 2 436,29 (ICAC), word globale katoenverbruik
Vandag (05/11/19) 75,50 2 456,78 en -handel afwaarts aangepas. Die
impak van VSA-tariewe op Chinese
Vandag ’n jaar gelede 86,40 2 693,37 tekstiel en die uitvoer van klere sal na
Vandag twee jaar gelede 79,25 2 482,72 verwagting lei tot die verlangsaming
van produksie en invoere deur China.
Huidige projeksies vir globale ver-
bruik in 2019/20 beloop 26,2 mil joen
ton met handel geprojekteer op 8,8 mil-
joen ton. Verbruik deur die wêreld se
grootste verbruiker, China, word beraam
op 8,05 miljoen ton vir 2019/20. Die
afname van 200 000 ton verteenwoordig
’n 2% daling en dit is die tweede seisoen
dat verbruik afneem. Invoere deur China
word geprojekteer op 1,6 miljoen ton,
’n 22% (400 000 ton) afname van die
vorige seisoen se 2,1 miljoen ton.
Die impak van die VSA-tariewe op
Chinese tekstiel- en klereuitvoere het
nie net die vraag in China beïnvloed
nie, maar ook wêreldwyd, en verbruik
sal tans onder druk bly.
“ Volgens die
jongste markverslag
word globale
katoenverbruik en
-handel afwaarts
aangepas.”
6 | Katoen SA \\ Cotton SA

