Page 15 - 12 Cotton SA August 2017
P. 15

an  die  begin  van  die  huidige  seisoen  het  daar  twee  baie  Boere wat binne sulke raamwerke verteenwoordig is kan dan makliker
         Asuksesvolle studiegroepvergaderings in die Groblersdal- en Marble  saamstaan  om  enige  uitdagings  die  hoof  te  bied.  So  word  verskille
         Hallstreke plaasgevind. Die spontane ondersteuning was opvallend wat  oorbrug en 'n groter gevoel van samehorigheid gekweek wat tot almal se
         die volhoubare ontwikkeling en bemagtiging van ons boere net verder  voordeel is en uiteraard beter resultate lewer.
         beklemtoon het. Die belangstelling in sulke plaaslike ondersteunings-
         netwerke wat tot die beskikking van al ons boere oor ‘n langtermyn  Tydens  sulke  studiegroep  vergaderings  ontstaan  daar  ook  oor  tyd  ‘n
         beskikbaar is, begin al hoe meer toeneem.           groter vertrouensverhouding onder mekaar en produsente werk dan ook
                                                             meer en beter in krisistye saam en kan ook so van groter waarde wees
         Tydens boeredae word landbouvoorligters van pluismeulens en ander  indien die lede saam dink om effektiwiteit te verhoog en om meer met
         rolspelers en belanghebbendes in die bedryf genooi om deel te neem  minder gedoen te kry.
         om  bv.  lesings  oor  hulle  kundigheidsgebiede  te  gee  en  word  die
                                                                                                                                     Hein Schroder - Katoen SA
         geleentheid ook geskep vir boere om mekaar beter te leer ken.
























           Groblersdal katoenstudiegroep                      Marble Hall katoenstudiegroep















































                                                                                                                 15
   10   11   12   13   14   15   16   17   18   19   20