Page 18 - 12 Cotton SA August 2017
P. 18

STAND VAN DAMME & KLIMAATVOORUITSIGTE





                                                                         SOOS OP  7 AUG.  2017

































































                 KLIMAATSVOORUITSIGTE: Augustus tot Desember 2017

             aar  is  'n  aanduiding  van  bo-normale  reënval  en  Suid-westelike  dele  vir  die  laat  lente  (Okt-Nov-
        Dgedurende  die  vroeë  lente  (Aug-Sep-Okt)  vir  die  Des).  Na  die  monitering  van  die  El  Niño  Suidelike
        Suid-westelike dele van die land. Maar ten spyte van    Ossilasie  (ENSO)  verskynsel  vir  'n  paar  maande,
        natter toestande wat tydens die vroeë lente oor hierdie  spesifiek die ontwikkeling van 'n El Nino gebeurtenis,
        dele  verwag  word,  is  die  negatiewe  impak  van  droër  kan  met  vertroue  voorspel  word  dat  die  ENSO
        toestande wat steeds kan heers in sekere dele van die   verwagting tydens Suid-Afrika se somertydperk in 'n
        Suid-westelike  helfte  van  die  land,  'n  bekommernis.  neutrale fase sal bly. Dit beteken dat nie 'n La Niña of
        Daarom  word  aanbeveel  dat  die  huidige  droogte     'n El Niño verskynsel voorspel word nie. Daarom, op
        maatreëls (wat reeds in plek is) voort moet gaan vir die  hierdie  vroeë  stadium,  is  die  voorspelling  dat  dit
        afsienbare toekoms.                                     onwaarskynlik  is  dat  ENSO  'n  direkte  invloed  op
                                                                Suider-Afrika se somerreënval sal hê.
        Wat die Noordelike dele van die land betref, die meeste
        voorspellings dui op warmer as normale temperature,     SA WEERDIENS: 28 JULIE 2017
        met 'n aanduiding van koeler toestande oor die Suide
                                                                                                                 18
   13   14   15   16   17   18   19   20