Page 16 - 12 Cotton SA August 2017
P. 16

AFGRI en JOHN DEERE in samewerking
                                                               met AFRIFERT, NULANDIS, GROCAPITAL,
                                                                     UNIGRO en LOSKOP KATOEN het op
                                                                            20 Julie 2017 ‘n baie suksesvolle

                                                                  katoeninligtings- en boeredag te Roedtan,
                                                                      Limpopo, aangebied o.a. om die nuwe
                                                                  tegnologie John Deere katoenstrippers en
                                                                                     -plukkers ten toon te stel.












































               ie dag het as vertoonvenster gedien  bygewoon het, ingelig oor die dienste
          Dvir die herlewing van 'n halfvergete  wat hulle aan die boerderygemeenskap
          maar  belangrike  sektor  in  die  Suid-  kan lewer. Ander sprekers was Denny
          Afrikaanse  landbou-landskap,  naamlik  Docherty  van  John  Deere,  Quinton
          die katoensektor.                  Kruis van Nulandis en Joseph Kempen
                                             van  Loskop  Katoen.  Die  algemene
          Verteenwoordigers  van  AFGRI:  Patrick  boodskap aan die boere was dat hierdie
          Roux, Tinus Prinsloo en Ross Simmonds  rolspelers  hulle  verbind  het  om  boere
          het die sowat 250 persone wat die dag  wat met katoen wil boer, by te staan.

                                                                                                                 16
   11   12   13   14   15   16   17   18   19   20