Page 11 - 09 Cotton SA August 2016
P. 11

Katoen se rol in die bekamping


                     van die agteruitgang van die

                         grond in die Loskopskema




                              Bydrae deur Deon Meyer, voormalige navorser by die LNR-IIG
                                   en tans ‘n katoenboer in die Marble Hall omgewing.



                  Die Loskop besproeiingskema is ongeveer 70 jaar oud en volgens
               voorspellings is die leeftyd van so ‘n skema 50 jaar. Met die ontstaan
                van Loskop was daar duidelik neergelegde riglyne rakende gewasse
                         wat geproduseer moes word, wat katoen ingesluit het.
















        Die gronde in Loskop is in ‘n staat van agteruitgang      1.  Hoe meer krummelrig die struktuur is hoe
        ! Hoekom word dit gesê ?                                      beter is waterinfiltrasie, hoe meer is
                                                                      voedingstowwe beskikbaar en hoe beter is
            1.  Afloop van water uit besproeide lande neem            die rendement.
               toe – Grondstruktuur?                              2.  Koolstof hou verband met die humus-
            2.  Al meer kunsmis moet toegedien word om                inhoud van die grond. Humus is die gom in
               aanvaarbare oeste af te haal –                         die grond, wat die struktuur verbeter.
               Koolstofinhoud en Grondstruktuur?                  3.  Hoe hoër die koolstofinhoud, hoe beter is
            3.  Groter trekkers en groter implemente moet             die verhouding tussen die “Bad & Good
               gebruik word om verdigtingslae op te hef –             guys” in die grond.
               Grondstruktuur?
                                                              Waar pas katoen in?
        Wat is die redes vir agteruitgang van gronde ?
                                                                  1.  Die produsent kan weer geld maak met
            1.  Voortdurende verbouing van gewasse.                   katoen.
            2.  Grond is baie duur en moet gevolglik              2.  Katoen staan langer op die land, m.a.w
               optimaal benut word.                                   grond kan rus.
            3.  Wisselbou is in baie gevalle, slegs ‘n            3.  Die wortelstelsel van katoen is ‘n besetter
               wisseling in kultivars van dieselfde gewas.            van grond: dit benut voedingstowwe meer
            4.  Rusoes-stelsels of groenbemesting gebeur              effektief en kan baie diep in die grond
               selde.                                                 indring. Wanneer materiaal verrot, kan die
            5.  Koolstofinhoud van gronde is baie laag (.5%)          koolstofinhoud verhoog (“Good Guys”).
               – meer bemesting.                                  4.  Gronde droog uit en sodoende word
                                                                      skadelike patogene vernietig, wat positief
        Hoekom is grondstruktuur en koolstofinhoud so                 is vir opvolg gewasse.
        belangrik ?




        Katoen as gewas, is ‘n baie goeie wisselbougewas, aangesien dit die agteruit gang van grond
        kan verlangsaam, maar dan moet die produsent geld maak.

        ‘n Wyse man het gesê: “Die grootste gevaar in ‘n boer se mondering is: as hy nie weet – dat
        hy nie weet nie.”


                                                                                                                 11
   6   7   8   9   10   11   12   13   14   15   16