Page 12 - 09 Cotton SA August 2016
P. 12

it  is  vir  ons  aangenaam  om  klimaat,   buitengewoon   hoë
                                                    Dtwee  nuwe  kultivars  aan  die  opbrengste kan lewer.  Hierby het die
                                                    bedryf  bekend  te  stel,  met  kultivar  ook  'n  2  tot  3  persent  beter
                                                    uitstekende  opbrengspotensiaal  pluispersentasie   as   die   huidige
                                                    asook 'n beduidende verhoging in  Deltapine   kultivars   wat   die
                                                    pluispersentasie.               veselopbrengs sal bevoordeel.
                                                    Hierdie  kultivars  was  die  afgelope  3  Mnr Riaan van den Heever van Marble
                                                    seisoene  in  die  Nasionale  Kultivar  Hall  het  DP  1541  B2RF  die  afgelope
                                                    Proewe (NCP) van die LNR-IIG beproef  seisoen verbou vir saadproduksie, en
                                                    en het deurgaans uitstekend presteer.  hy  is  baie  tevrede  met  die  resultate
                                                                                    wat  behaal  is.    Die  gemiddelde
                                                    Vervolgens  meer  inligting  oor  hierdie  opbrengs  oor  29  hektaar    was  6972
                                                    belowende nuwe kultivars:       kg/ha saadkatoen wat uitstekend is vir
                                                                                    die  moeilike,  droë  seisoen  wat  baie
                                                    DP 1531 B2RF (13P3001B2RF) is   druk op die besproeiing geplaas het.
                                                    'n medium groeiseisoen kultivar met 'n
                                                    koniese  en  oop  planttipe.    Die  groot  Mnr Adriaan Wessels ook van Marble
                                                    voordeel van hierdie kultivar is dat dit  Hall,  het  DP  1531  B2RF  vir  saad
                                                    ongeveer 2 weke vroeër oesgereed sal  aangeplant  en  het  'n  gemiddelde
                                                    wees as die huidige DP 1240 B2RF of  opbrengs   van   6045   kg/ha   en
                                                    Delta 12 BRF met 'n pluis persentasie  oorwegend B grade behaal, wat onder
                                                    van 2 tot 3 persent hoër as die huidige  baie moeilike toestande uistekend is.
                                                    Deltapine kultivars, wanneer handpluk
                                                    monsters  vergelyk  word.  Nog  'n  Saad  van  DP  1541  B2RF  sal  in
                                                    voordeel van die oop planttipe is goeie  beperkte  kommersiële  hoeveelhede
                                                    ontblaring wat 'n beter graad pluksel  die komende seisoen beskikbaar wees,
                                                    behoort te lewer.               gegewe    die    uitslag   van
                                                                                    kwaliteitstoetse.    Saad  van  DP  1531
                                                    DP 1541 B2RF (13P3005B2RF) is   B2RF sal voorlopig  vir strookproewe
                                                    'n  medium-lang  groeiseisoen  kultivar  beskikbaar  wees  in  2016.    Kontak
                                                    met 'n silindriese planttipe, dus word  gerus vir Deltapine by 013 262 2972 of
                                                    die bolle na aan die hoofstam gedra.  u naaste Monsanto katoensaad agent
                                                    Die  voordeel  hiervan  is  dat  hierdie  vir meer inligting.
                                                    kultivar  meer  geskik  is  vir  nouer
                                                    rywydtes  en  hoër  plantestand  wat
                                                    onder  goeie  bestuur  en  gunstige



























                                                                                                                 12
   7   8   9   10   11   12   13   14   15   16   17