Page 103 - FEB2005
P. 103
Saamgestel deur Leonie van Naaihierop
Persoonlik wou ek nog altyd sweet oor die lomerige, tropiese, hitsige, samba-lyf van ’n Latyns-Amerikaanse meisie. Iemand soos Salma Hayek. Dié parmant is ’n heerlike lus vir die oog, en het gewis meer styl as Alyssa Milano. Maar dit is laasgenoemde wat vandeesmaand se top godin is. Het ons meer poesie-foto’s van Salma gehad, was dit natuurlik anders. Eintlik is die blondine op bladsy 16 beter as Alyssa en Salma. Maar genoeg gek- lets. Kyk is beter!
Alyssa Milano
Godin van die Maand
Sy het vele name. Haar vriende noem haar Lyssa, sommige familielede noem haar op haar tweede naam, Jayne, en om een of ander rede heet sy ook Conan. Maar vir baie mense is sy nog steeds Sam, daardie koketterige meisie van Who’s The Boss. Dié sitkom is egter so oud dat mans wat dit kan onthou seker nou al lei aan hang-tril siekte.
Toe Alyssa nog Sam was, het baie mans (en sommige vrouens natuurlik) gedroom dat Sam vinnig opgroei en haar ‘talent’ tentoon stel. Goddank dit het toe gebeur.
Van die foto’s wat híér te sien is mag heel waarskynlik van die foto’s bevat waarvoor sy $230 000 in ’n hofsaak toege- staan is, nadat ’n webontwerper naak foto’s van haar op die internet geplaas het.
Dis nou nie eintlik asof sy die geld nodig het nie. Vir haar rol in daardie uiters swak program, Charmed (SABC3), ontvang sy ’n ongelooflike $80 000 per episode.
Maar Alyssa is meer as net ’n sekskat. Destyds was sy ook katjie van die baan. Dís hoe sy die rol losgeslaan het as Sam. Sy het groot geword in ’n werkersklasgesin in Brooklyn, en eendag toe sleep haar oppasser, ’n ambisieuse danserres, vir klein Alyssa toe na ’n ope oudisie vir die eerste Amerikaanse toer van Annie. Maar dit was Alyssa, nie die oppasser nie, wat 1 500 ander applikante uitgestof het vir ’n rol in Annie. Dit was die begin van groot dinge, en sy was maar net sewe jaar
oud.
Op 10-jarige ouderdom het haar loopbaan behoorlik vlam
gevat toe sy die rol van Sam losgeslaan het. Vir die Milano- familie was dit verlossing - totsiens Brooklyn, hello Hollywood!
Alyssa se parmantige houding het nie net gesorg dat sy haar rol as Sam suksesvol kon vertolk nie, maar het ook vir groot kontroversie gesorg ná haar seksuele ontwaking.
Haar deelname aan ’n reeks advertensies het opskudding veroorsaak toe die ‘onskuldige Sam’ se cleavage in die een advertensie geparfumeer word deur ’n man. Die berugte Candies-ads is deur talle tienerpublikasies weggewys.
Alyssa het ook al haar lyf musikant gehou en vyf albums vrygestel in Japan. Elkeen daarvan het platinum status bereik. Sam, die oulike dogtertjie wat een van die eerste aktrises was om gekleurde kontaklense te dra, het uiteindelik groot
geword.
Vandag het sy sewe tattoëermerke. Een daarvan is ’n
Orobous, ’n slang wat sy eie stert insluk.
Sal dit nie lekker wees as Alyssa jou ‘slang’ insluk nie?
loslyffebruarie 13
Gal van Goddin 10-9 23/11/04 8:26 Page 13