Page 128 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 128
“VAT 50” KLAS VAN 1968
Reünie Voorbereiding
16 - 17 Maart 2018
Almal wat gehelp het was totaal betrokke.
Voorbereiding was ‘n plesier omdat ons dit vir ons groep gedoen het.
Die ontvangs by die oord se kantoor was met presisie hanteer.
Dankie aan Nellie, Ria en Renette
Die administrasie pakket was deeglik saamgestel.
Gert de Jager werk hard aan Pragtige geskenkpak. Gert pak die glase in gelid.
die geskenkpakkies.
Pragtige gegrafeerde glase. Nellie by die“VAT 50” banier. Dankie Inligting pakkie ontvang
Petrus J by aankoms.