Page 31 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 31
Petrus F kyk of almal dit geniet. Daar word te lekker geëet & gekuier.
Gert & Nellie (Sy kan nie wag dat foto klaar Tania & Klasie (Hy het nou genoeg geëet,
geneem word nie) Moet nou eers asem skep vir poeding)
Willem sê vir Johan hy is nie lus vir hierdie Alminé & Charles luister aandagtig.
toets skryf nie! Niekie is besig om te skryf.
Billy & Cecile wag nou vir die dans. Elmarie dink aan die ou skooldae.

