Page 36 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 36

Boet & Mariaan dans te lekker, weet nie               Billy het 3 weke gevat om te “recover”
                   waaroor Boet so lekker lag nie!                               van die episode!



















                 Nellie gooi daai lyfie saam met Gert,              Willem, Marlene, Wickus & Ria is aan die
                    Billy & Cecile probeer byhou.                            brand op die dansvloer.



















                Tania lag vir Herklaas wat wil “twist”          Marieta & Petrus J gooi ‘n draai op die dansvloer.



















                Maryke & Dolly dans so lekker, Jakkie,                  Elmarie wys ons ‘n ding of twee
             Petrus F, Gert, Nellie, Wickus & Ria kyk toe.                      op die dansvloer
   31   32   33   34   35   36   37   38   39   40   41