Page 35 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 35
Word nog steeds gedans. Hennie wys vir Iris en Alminé
hoe dit gedoen word.
Gert wys vir Dolly die “two step” Weet nie wat doen Alminé en Charles
hier nie. Seker maar die Merensky Plasiedans.
Petro & Willie (Willie mik om daai draai te Alminé & Charles doen hulle ding hier
gooi op die dansvloer)
Elmarie & Maryke geniet hulle gate uit! Alminé, Suret, Iris & Maryke dans te lekker.