Page 40 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 40

Ten slotte: Ek is baie jammer dat ek nie vanjaar julle funksie kan bywoon nie. Ek het egter ander verpligtinge.


        Vir ‘n bejaarde man van 85, is die Hoër Landbouskool Merensky die skool wat uitstaan in sy onthou van sy groot-
        groot GISTERS. Merensky het daardie inklusiewe opvoedkundige karakter wat hom vir my iets anders –

        “de ganze andere” –maak.

        My beste wense vir julle funksie en mag die “Negester en Suiderlig witter as die stedeligte in julle siele bly skitter”
        (D.J. Opperman).

                            Jim Cameron
                            0836730577
                  Potchefstroom, 29 Februarie 2018




















                          Nog steeds Mooi                                        Mooi en Jonk




















             Mnr & Mev Cameron by die  30 Jarige Reünie.

                                                               Mnr. Cameron wonder seker hoekom die klomp plasies
                                                                      by die 30 Jarige Reünie so lekker kuier.




                           Dit is met GROOT hartseer dat ons verneem het dat
                         Meneer Jim Cameron op 17 September 2018 oorlede is.
   35   36   37   38   39   40   41   42   43   44   45