Page 43 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 43

Adi


                                                                                Potgieter /
                                       Geboortedatum: 08/03/1951
                                       Woonagtig: Kaapstad,                     Schutte
                                                           WesKaap
                                       Selfoon: 082 324 4833
                                       Tel:             021 552 1212
                                       epos: adi@madworld.co.za
                                       Kinders: 1 Seun, 1Dogter
                                       Kleinkinders: 2 kleindogters
















        Tans: Finansieële Direkteur, begin nou stadigaan die fiansieële leisels oorgee maar sal seker
        werk tot die goeie Vader my roep om by Hom te rus.
        Na skool: Grade gekry by UNISA. Gee klas as Lektor. Later hoër en laerskoolonderrig vir baie
        jare. Het student wie uit die boks dink, geniet.
        Het ook eie besighede gehad wat suksesvol was- hotelle gehad in Suid Afrika en paar in die
        buiteland. Met egskeiding het ek alles verkoop.

                                                   Skoolherinneringe:
                                                   Goeie herinneringe. Baie dankbaar vir
                                                   Merensky en die wonderlike onderwysers wie

                                                   ek gehad het en goeie klasmaats. Ek sal altyd
                                                   dankbaar wees vir my wonderlike kinder jare
                                                   en die tipe ouers wie ek gehad het. Kosbaar is
                                                   die enigste woord om dit te beskryf.
   38   39   40   41   42   43   44   45   46   47   48