Page 44 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 44
Alminé
vd Hoven /
Metgesel: Charles
Geboortedatum: 30/04/1951 Kapp
Woonagtig: Nelspuit,
Mpumalanga
Hoofmeisie 1968
Selfoon: 083 635 2033
Tel: 013 744 1105
epos: cvdhoven@global.co.za
Kinders: 3 Dogters
Kleinkinders: 3 Seuns
Tans: Ek is tans afgetree en hou my besig met kleinkinders en tuinmaak.
Na Skool: Op Tuks gaan studeer en toe as Spraakterapeut gewerk vir baie jare.
Ek het uiteindelik `n privaat praktyk gehad in Nelspruit en gespesialiseer in
leergestremdheid en autisme.
Skoolherinneringe:
Alminé &Charles Ek wonder wie was die kadetorkesmanne wat op die
watertoring musiek gemaak het en al die
koshuismeisies in beswyming gehad het.
Van my herinneringe is die dapper man wat in matriek
mondeling geweier het om Engels te praat en vir die
hele tyd nie‘n woord gesê het nie. Al was juffrou
Klippies teen die mure uit.
‘n Meer onlangse herinnering is natuurlik ons
wonderlike reünie waar ou vriende nuwe vriende
geword het. Daar is ook twee nuwe helde in my lewe.
Hulle is die twee Petrusse wat my die aand van my
groot val uit die gat uitgered het.
Dit is steeds `n voorreg om `n Plasiete wees!
Die twee nog steeds
smoorverlief!!!