Page 86 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 86

Willie Venter

                                                                                           (Doppies)


                                       Metgesel: Petro
                                       Geboortedatum: 18/08/1950
                                       Woonagtig: Hartbeespoort,
                                                           Noordwes
                                       Selfoon: 082 349 4329
                                       epos: wilpet1@vodamail.co.za
                                       Kinders: 1 Seun, 3 Dogters
                                       Kleinkinders: 2 Seuns, 2 Dogters






        Tans Afgetree.
        Werksbeskrywing voor aftrede: Spektograaf
        Na skool het ek eers militêreopleiding gaan doen en daarna Tuinbou

        Diploma, Spektografiese Diploma asook Assessor Diploma verwerf.

                                                   Skoolherinneringe:
                Petro & Willie                     Vrugtetyd het ons gereeld papajas gaan steel.

                                                   Naweke het ons dorp toe geslip om by die drive-
                                                   in te gaan fliek en ook ingeslip by die drive-in,
                                                   glad nie betaal nie.

                                                   Standerd 9 enigste jaar wat ek saam op die
                                                   skooltoer na Johannesburg gegaan het.

                                                   Baie geniet.




           Wie van die Plasie girls kan
            die mooi outjie onthou van
                  laerskool af?







                                                                          Doppies dink seker dit
                                                                             is ‘n Papaja Boom
   81   82   83   84   85   86   87   88   89   90   91