Page 90 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 90

“VAT 50” KLAS VAN 1968


                                              Bedankings



        Aan ALMAL ‘n  GROOT  DANKIE.!

        ‘n Besondere woord van dank aan Bennie Steenkamp, Cobus van Jaarsveld en personeel
        van die Eiland ATKV Oord vir julle gesindheid van hulpvaardigheid, vriendelikheid en
        bereidwilligheid  om van ons naweek ‘n sukses te maak.
        Ook ‘n spesiale  dank aan die KOSWERF vir die bykosse Vrydagaand en ete Saterdagaand.

        Louis du Preez vir sy koördineering van Saterdagoggend se besoek  by die skool.

        Braaispan Vrydagaand :- Koos de Wet en Spitbraaispan.


        Tree Factor - Kwekery , Niekie  Grobler  & Juan – Wayne Huges.

        “DJ”  Optredes  &  Foto’s :-  Andrew,  Sharon en  Jaco.

        Voorbereiding van saal.  Blommerangskikkings:-  Maryke  Boekee  en  ALMAL  wat  gehelp
        het.

        Samestelling en borgskap van gedenkblad:- Billy Pöhl.

        Proeflesers  van gedenkblad:-  Nellie de Jager &  Ria  Combrink.

        Sondagoggend  Kerkdiens:-  Ds. Elbert de Kock,  NG  Gemeente Letsitele.

        Werksgroep:-  Nellie/Gert  de Jager ,  Ria/Wickus Combrinck, Renette du Preez,
                                     Petrus/Marita Jacobs,  Gert du Preez,  Maryke Boekee,
                                     Billy/Cecile Pöhl,  Petrus/Jakkie  Fourie

        Woord van dank aan al die Sprekers by  Dinee & Funksies:- Petrus Fourie,  Petrus Jacobs,
        Alminé van der Hoven, Gert du Preez,  Joan Groenewald,  Nellie de Jager en
        Johan van Rooyen.
        ‘n Baie Spesiale  GROOT dankie aan  Petrus Fourie vir al die reëlings en kommunikasie
        wat hy gedoen het.  Sonder Petrus en Jakkie se ondersteuning sou die Reünie nie so

        suksesvol gewees het nie.
   85   86   87   88   89   90   91   92   93   94   95