Page 95 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 95

“VAT 50” KLAS VAN 1968



                                                  Beplanning



        ‘n Jaar plus, plus se beplanning met baie entoesiastiese skoolvriende.
        Uitstekende samewerking.
        Deeglike beplanning.
        Sukses lê in genoegsame tyd vir effektiewe beplanning en dit was die wenresep.
        Groot dankie aan die werkgroep.










                                          Tydens die 80 Jarige Merensky Fees het van die Plasies begin
                                                 gesels om ‘n Reünie te hou. Willem, Billy, Petrus F.
                                                                       en Petrus J.










            Hier het die “Vat Vyftig”Reünie idee
            verder begin posvat. Renette, Nellie,
                       Petrus en Jakkie.
            Onder daardie rooi sambreel het ons
          almal toe “vrywillig” ooreengekom om
                             hierdie
           “Vat 50” aan te pak met durf en ywer!
              Ria, Maryke, Billy & Petrus J.  het
                           bygekom.
                    Die res is Geskiedenis!!

                Ons het met AL ons ou 1968
                        matriekmaats
                      kontak gemaak!!!
   90   91   92   93   94   95   96   97   98   99   100