Page 92 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 92

”VAT 50” KLAS VAN 1968


                                         Spesiale Dankie



        DANKIE – BAIE DANKIE en NOGMAALS DANKIE!
        Ons “Vat 50” – groep   lewens is verryk met mooi herinneringe en is dankbaar teenoor
        almal wat ‘n bydrae gelewer het om dit onvergeetlik te maak.

        EEN  persoon moet egter uitgesonder word en dit is Nellie de Jager.

        Met jou positiewe gesindheid, jou opregte besorgdheid oor ander en jou liefde vir God was
        jy die gom wat hierdie geleentheid so spesiaal en betekenisvol gemaak het.

        Dankie ook vir die volharding met die opsporing van ons afgestorwe plasies se inligting en
        die motivering en aansporing om die Reünie by tewoon.


        Baie dankie vir al die foto’s wat  jy beskikbaar gestel het om hierdie Album vol te kon
        maak.

        Baie, Baie dankie Nel!!

        Mag hierdie woorde van dank vir jou  ‘n heerlike werklikheid wees wat jy in jou boek van
        herinneringe sal bêre.

        Baie dankie ook aan Gert wat  jou ondersteun het en ook gehelp met die voorbereiding
        van die geskenke wat ons klasmaats ontvang het.















        Ons wens julle God’s ryksteseën toe vir die pad vorentoe.

        Hieronder net  ‘n  paar  van  Nellie  se  motiverings en aansporing vir die  “Vat 50”  Reünie.
   87   88   89   90   91   92   93   94   95   96   97