Page 88 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 88
”VAT 50” Werkgroep. Renette, Nellie, Ria & Maryke Elsie, Joan & weer Maryke & Nellie.
Gert het rondgeloop!! (Girls lyk nog pragtig) Wow almal lyk te vrolik!.
Iris, Renette & weer Joan & WApp groep. Elsie, Magda & Wickus, Ria , Nellie & Gert.
Maryke Nellie hou Doppies vas terwyl
(Sjoe die 1968 meisies lyk Boet agter keer dat hy nie weg
“grand”) hardloop vir foto neem nie!
Gideon, Henriette, Boet, Ria, Nellie & Hilary al die pad? Marita, Petrus J, Jakkie & Petrus F
Elmarie & Mariaan (lug,) van Pert af.