Page 6 - nuusbrief 1 2025.cdr
P. 6
PERSONEEL
Nuwe Rooikat-personeel en assistente
Baie welkom aan die nuwe personeel wat in 2025 by ons aangesluit het. Dis so lekker om die vonkel in elkeen se
oë te sien soos hulle elke nuwe Rooikat-lekkerte ontdek! Julle is van meet af aan sommer lekker Rooikatte!
Me. Inge Willemse Me. Charlotte Viljoen Me. Inge Walle Me. Amorie Fourie
Graad R Graad 3 Graad 3 Kuns, Graad 5-7
Mnr. Gideon Joubert Me. Leonné Deacon Me. Bianca Strydom Me. Renscha Meiring
FLO (Graad 4-7) FLO (Graad 4-7) Graad 5, Engels. Graad R en RR Ontvangs
Baie welkom aan die nuwe assistentspan wat vol energie en entoesiasme ook by ons aansluit:
Á
T
DOEN
W
DIS
DIS HÓÉ ONS DIE WÁT DOEN
ONS DIE
HÓÉ