Page 62 - IDC
P. 62

6 Sake                                                                                                                                                                                      Rapport  15 Oktober 2017





         Nuwe                                                                                                                                                                                        Wat landbou tot die
                                                                                                                                                                                                           6%




                                                                                                                                                                                                          BBP bydra.

         kanse in                                                                                                                                                                                         4de






                                                                                                                                                                                                  grootste vervaardiger van
                                                                                                                                                                                                  sigoreiwortels ter wêreld.
         landbou                                                                                                                                                                                      4 300







         geskep                                                                                                                                                                                     Die getal melkboere in
                                                                                                                                                                                                           die land.




                                                                                                                                                                                                    60 000


         Dit is ’n uitdaging om ’n balans te handhaaf                                                                                                                                            mense werk in die plaaslike
                                                                                                                                                                                                        suiwelbedryf.
         tussen die doelwitte van werkskepping, die

         aangryp van ekonomiese geleenthede en die
         bevordering van innovering in landbou.                                                                                                                      Manoj  Seonath,  hoof 
         Manoj Seonath, hoof van die landbou en                                                                                                                      van  die  Industrial  Deve­        10de
                                                                                                                                                                     lopment  Corporation  se 
         agriverwerkingsafdeling, verduidelik die                                                                                                                    landbou­  en  agriverwer­    grootste vervaardiger van
                                                                                                                                                                                                      suiker ter wêreld.
                                                                                                                                                                     kingsafdeling,  meen  dié 
         Industrial Development Corporation (IDC)                                                                                                                    bedryf  bied  enorme 
         se benadering aan Gayle Edmunds.                                                                                                                            moontlikhede  vir  Suid­
                                                                                                                                                                     Afrikaners  en  die  ekono­
                                                                                                                                                                     mie.   |  FOTO:  DEON  RAATH
                                                                                                                                                                                                        R78

                                                                                                                                                                                                    miljard
                    f jy nou vanoggend ontbyt-
                    pap, eiers, roosterbrood of
                    jogurt met vrugte geëet                                                                                                                                                      Wat die hele landboubedryf
                    het – daardie ontbyt is op                                                                                                                                                     tot die ekonomie bydra.
         Ojou eetkamertafel danksy                  Geborg
         die agriverwerkingsketting.
           Die landbousektor help verseker dat
         daar ’n verskeidenheid kosse op die su-   deur die
         permark se rakke is wanneer jy instap                                                                                                                                                    362 000
         om inkopies te doen. Boonop help dié
         sektor om ons ekonomie te groei.                IDC
           Die afgelope drie tot vier jaar het die                                                                                                                                                    mense werk in die
         Industrial Development Corporation                                                                                                                                                     landboubedryf in Suid-Afrika.
         (IDC) in die agriverwekingsektor min-
         stens 7 500 direkte werkgeleenthede
         geskep en vanjaar sal daar nog 1 300
         sulke werkgeleenthede bykom.        veelheid ruwe materiaal (melk) steeds
           Manoj Seonath, hoof van die IDC se  van groot kommersiële boere, maar                                                                                                                   R17 067
         landbou- en agriverwerwerkingsafde-  daar is geleenthede vir opkomende
         ling, sê daar is enorme potensiaal in   boere, verduidelik Seonath.
         dié sektor. Dit kan ’n groot aantal   Sulke boere kan byvoorbeeld met die                                    wasse kweek, word  erg geraak. Die   oor klimaatverandering en die gebruik    miljoen
         werkgeleenthede skep, wat ’n positie-  hulp van die IDC hul kragte saamsnoer                                 boere is onder druk en dit raak plaasli-  van nuwe tegnologie.
         we invloed op die ekonomie sal hê.  om melk aan ’n suiwelverwerkingsaan-                                     ke verbruik, maar die droogte het ook   “Met die ontwikkeling van tegnologie  se sitrus is in 2016 van Suid-
           “ ’n Mens kan sukses behaal in ’n   leg te verskaf. So kan kleiner boere ook  ‘‘                           ’n baie groot invloed op uitvoer ge-  kom daar dikwels minder werkgeleent-       Afrika uitgevoer.
         landbouverwante onderneming as jy   in die waardeketting opgeneem word                                       had,” sê Seonath.                   hede.
         bereid is om hard te werk én as jy jou   en uiteindelik ontwikkel om ’n groter   As ’n land wil Suid-          “Die Landbank bestuur tans droogte-  “As ’n land wil Suid-Afrika nie agter-
         huiswerk oftewel navorsing deeglik ge-  rol in die waardeketting te kan speel.                               hulp van die IDC.”                  weë bly met die ontwikkeling van teg-
         doen het. Maar jy gaan nie maklik en   Die klem op insluiting en transforma- Afrika nie agterweë bly           Volgens hom bring die droogte bene-  nologie nie, maar werkskepping is
         vinnig ryk word nie,” sê Seonath.   sie het meegebring dat die IDC ’n an-  met die ontwikkeling              wens die voor-die-hand-liggende ook   noodsaaklik,” sê Seonath.                     55%
           “Ek sien al hoe meer jong mense   der benadering volg tot die finansiering                                 talle onvoorsiene uitdagings.         “Ons gebruik reeds baie nuwe tegno-
         mét naskoolse opleiding wat hulle weer   van werkerstrusts, of trusts waarby ’n   van tegnologie nie,          “Die belangrikste windbrekers op   logie soos byvoorbeeld met besproei-
         na die landbousektor begin wend.”   breër gemeenskap baat vind.                                              plase is bome, maar wanneer die water   ingstoerusting wat al hoe doeltreffen-  van alle groot skaapboere is
           Danksy die landbousektor se poten-  Met die oorspronklike benadering   maar werkskepping                   min raak, kap die boere die bome af   der aangewend word.”                 in die Oos- en Noord-Kaap.
         siaal om transformasie en ’n meer in-  sou ’n skenker kapitaal gee sodat wer-  is noodsaaklik.               om te probeer water bespaar. Dit ver-  Waar die pluk, sny en verpakking
         klusiewe ekonomie te help skep, on-  kers ’n wesenlike belang in die plaas                                   hoog dan weer ander risiko’s op die   van groente in Suid-Afrika nog met die
         dersteun die IDC al hoe meer landbou-  waarop hul werk, kon koop.                                            plase.”                             hand gedoen word, is dié take in die
         verwante ondernemings.                Die IDC meen egter ’n meer sinvolle  vestigde onderneming te maak.       Die landbousektor is dinamies en   buiteland meestal masjiene beskore.
           Die IDC se betrokkenheid raak ook al  benadering is waar werkers dadelik die   Die IDC maak dan seker dat die be-  verandering word verder aangespoor   “Ons moet soveel moontlik werkge-     24%
         hoe meer dinamies namate hy aanpas   vrugte van eienaarskap pluk in die   staande vaardighede vir drie tot vier   deur klimaatverandering – boere moet   leenthede skep én red, maar ons moet
         om geleenthede dwarsdeur die produk-  vorm van voordele of opbrengste van   jaar vir die onderneming behoue bly –   deurlopend nuwe geleenthede onder-  ook boere se winsgewendheid oor-
         sieketting te help ontwikkel.       die eerste jaar af.                 of ten minste totdat die opkomende   soek en alternatiewe toekomsplanne   weeg,” sê Seonath.                       van alle groente wat in
           Die IDC wil veral entrepreneurs en   Sulke trusts begin dadelik planne be-  aandeelhouer gereed is om dit oor te   beraam. ’n Oormaat mielies kan boere   “Werkskepping is allernoodsaaklik   Suid-Afrika verbou word, is
         bestaande ondernemings ondersteun   raam om die werkers se lewensgehalte   neem. So word vaardighede en kennis   byvoorbeeld noop om sojabone te be-  vir die IDC, maar ons kyk ook na be-        tamaties.
         wat dit oorweeg om uit te brei na die   te verbeter. Met die klassieke benade-  in die agriverwerkingsketting oorgedra   gin plant, of boere met die regte soort   langrike ontwikkelings en tegnologie.
         groei van duur gewasse, die verbouing   ring kon jare verloop voordat die wer-  sodat dit nie met die oorspronklike eie-  grond kan bloubessies en makadamia-  Ons het ’n bepaalde nywerheidsver-
         van koring en suiker, boerdery met   kers sulke resultate sien omdat die   naars se vertrek verlore gaan nie.  neute begin produseer. Laasgenoemde   moë en die vraag is hoe om daardie ny-
         beeste, varke en hoenders, visserye en   skuld eers afbetaal moes word.   Daar is enorme potensiaal in die   produkte is uitstekende uitvoerproduk-  werheidsvermoë te ontwikkel om die
         die kweek van onder meer vrugte, neu-  Nog ’n benadering wat die IDC tans  landbousektor, maar die natuur bly ’n   te vir Suid-Afrika.           vraag in die plaaslike en internasionale       60%
         te, tee en koffie. Hulle wil ook van en-  volg, is om ondernemings te koop van   groot uitdaging. ’n Groot aantal boere   Die weer skep uitdagings vir boere,  markte uit te brei.”
         trepreneurs hoor wat hulle in die bos-  mense wat dit besit en bestuur, en wat   in verskillende dele van die land is vas-  maar innovering en tegnologie bring   ) Bel die IDC by 0860 693 888, 
         boubedryf en die produksie van drink-  hul vaardighede aan ’n opkomende en-  gevang in ’n droogte wat onvoorsiene   weer nuwe geleenthede.       stuur ’n epos na callcentre@idc.co.za of   van alle landbougrond in
         goed wil begewe.                    trepreneur wil oordra. So kan ’n nuwe   uitdagings bring.                  Volgens Seonath werk die IDC saam  besoek www.idc.co.za. Belangstellendes   Suid-Afrika word gebruik om
           As ’n mens die suiwelbedryf as voor-  entrepreneur gefinansier word om van   “Ons is almal bewus van die droogte  met verskeie landbouverwante instel-  kan ook by die hoofkantoor by 19 Fred­  graan te verbou.
         beeld gebruik, kom die oorgrote hoe-  hom of haar ’n aandeelhouer in ’n ge-  in die Wes-Kaap en veral boere wat ge-  lings wat hulle toespits op navorsing   manrylaan in Sandton aanklop.



         Hupstoot van IDC laat K-9                                                                                                                                                            tensiaal vir verdere groei in haar on-
                                                                                                                                                                                              derneming. Volgens haar het die IDC
                                                                                                                                                                                              hulle in staat gestel om ’n moderne
                                                                                                                                                                                              vervaardigingsaanleg te bou wat bete-
         van krag tot krag gaan                                                                                                                                                               ken hulle kan hul onderneming uitbrei.
                                                                                                                                                                                                Onder die belangrikste gevolge is dat
                                                                                                                                                                                              hulle deur hul kontrak met Wool-
                                                                                                                                                                                              worths gaan verseker dat die nat hon-
                                                                                                                                                                                              dekos plaaslik vervaardig, eerder as in-
                                                                                                                                                                                              gevoer word. Nie net word plaaslike
         Chimwemwe Mwanza                      “Daar is baie ruimte vir groei in die  wat nie maklik deur klein en nuwe on-                                                                   vervaardigingsvermoë verhoog nie,
                                             plaaslike mark,” sê Allie. Dit ten spyte   dernemings getroef kan word nie.                                                                      maar dit skep ook werkgeleenthede
         Fazielah Allie het geen ander keuse ge-  daarvan dat daar reeds strawwe mede-  “Dit is ’n moeilike mark om by in te                                                                  hier in Suid-Afrika.
         had as om sowat twee dekades gelede   dinging in dié nismark is.        kom as jy die grootte van die bestaan-                                                                         Die vyfjaar-kontrak stem ook ooreen
         haar eie besigheid te begin nie.      K-9 het ’n unieke groeigeleentheid in  de ondernemings in ag neem. Ons glo                                                                     met Woolworths se ontwikkelingstrate-
           Allie, die bestuurder en hoofaandeel-  dié nismark raakgesien en het die In-  egter in die kwaliteit van ons produk-                                                               gieë.
         houer van K-9 Pet Foods kon nie hon-  dustrial Development Corporation   te,” sê Allie.                                                                                                K-9 sal verpakking gebruik wat spesi-
         dekos in die hande kry wat sy gemeen   (IDC) genader om finansiering vir toe-  “Ons is ook bemoedig deur die feit                                                                    aal vir Woolworths ontwerp is. Dié
         het gesond genoeg is om vir haar vier-  rusting te kry om hul nuwe kontrakte   dat plaaslike kleinhandelaars, waaron-                                                                “herseëlbare verpakking” sal K-9 ’n ver-
         voetige familielede te voer nie. Toe be-  te kan nakom en om hul produkaan-  der ook sommige wat deel van interna-                                                                   dere mededingende voordeel in die
         gin sy maar self vir hulle kos kook.  bod uit te brei. Dié onderneming word   sionale ondernemings vorm, nou ons                                                                     plaaslike mark vir troeteldierkos gee.
           Haar gesonde honde het die aandag  deur vroue besit en bestuur en hulle   produkte op hul rakke het.”      Eerder  as  om  hul  “nat  troeteldierkos”  in  te  voer,  sal  Woolworths  dit  nou  van  ’n   Die IDC se vennootskap met K-9 help
         getrek en was ’n uitstekende adverten-  beywer hulle vir die bemagtiging van   Die IDC het die laaste jare sy befond-  plaaslike  vervaardiger  koop.  So  word  nie  net  Suid­Afrika  se  vervaardigingsvermoë   hom om sy doelwit te verwesenlik om
         sie vir haar nuwe onderneming.      vroue.                              sing drasties uitgebrei vir onderne-  uitgebrei  nie,  maar  skep  ons  ook  plaaslik  meer  werkgeleenthede.  swart nyweraars te skep wat nie net
           Die onderneming vervaardig nou be-  Sedert hulle by die IDC om hulp aan-  mings wat deur vroue besit word, of                                                                      hul ondernemings kan uitbrei nie,
         vrore hondekos vanuit ’n fabriek in   geklop het, het K-9 van krag tot krag   wat die bemagtiging van vroue bevor-  ële jaar in Maart, het die IDC R3,2 mil-  waaronder K-9, het ook belê in primêre   maar wat ook kan help werk skep in
         Montague Gardens in Kaapstad.       gegaan.                             der. Dit vorm deel van die benadering   jard in lenings goedgekeur vir onderne-  bedrywe in die sektore landbou, bos-  Suid-Afrika.
           As deel van hul groeiplanne het die  Dit is ’n buitengewone prestasie om-  dat die bemagtiging van vroue nood-  mings waarvan meer as 25% in die be-  bou en vissery. Dié ekonomiese bedry-  Allie, wat dieselfde resep gebruik
         onderneming ’n kontrak met Wool-    dat die mark vir troeteldierkos in Suid-  saaklik is vir ekonomiese en maatskap-  sit van vroue is. Dit is ’n toename van   wighede vorm die kern van die IDC se   waarmee sy in 1996 begin het, sal 37
         worths onderteken om vir hulle “nat   Afrika oorheers word deur groot plaas-  like transformasie.            178% teenoor die vorige finansiële jaar.  agriverwerkingsdoelwitte.     bykomende werknemers in diens neem
         hondekos” te verskaf.               like en internasionale vervaardigers   Teen die einde van die vorige finansi-  Verskeie van dié ondernemings,   Allie is baie bemoedig deur die po-  danksy die nuwe kontrakte.
   57   58   59   60   61   62   63   64