Page 57 - IDC
P. 57
3 Desember 2017 Rapport Sake 5
Klerebedryf wag op entrepreneurs
Caiphus Kgosana geleenthede uit te wys. klere en ander materiaal hier in
“Pryse word verwring deur die land.
Vroulike entrepreneurs moet ver- kleinhandelaars wat onbillike “Vroulike entrepreneurs moet
der dink as net modeontwerp as pryspraktyke ingebring het, en só ‘‘ nie hierdie geleenthede misloop
hulle geleenthede in die klere- en het die sektor ongewild geword. nie.”
tekstielbedryf wil benut. “Niemand wil ’n kleremaakster, Dit is waar die ge- Nog ’n gebied met die poten-
Dit is die boodskap van Nicole ’n skoenmaker of ’n patroonma- siaal vir ondernemings in die be-
Moonsamy, wat vir die IDC tran- ker wees nie; maar dit is waar die leenthede lê . . . Ons sit van vroue is die onderdelesek-
saksies in dié bedrywe beklink. geleenthede lê. Ons het geen tek- het geen tekstielver- tor in die motorbedryf. Honey
Moonsamy sê die bedrywe bied stielvervaardigers nie,” sê sy. Mamabolo, uitvoerende hoof van
’n groot voordeel bo ander ver- Daar is groot aptyt om nuwe vaardigers nie. Thebe Unico – ’n 25 jaar oue
vaardigingsondernemings omdat ondernemings op hierdie gebied maatskappy wat prestasiechemi-
dit nie ’n massiewe kapitaaluitga- te finansier, en wat nodig is, is kalieë vir die motorbedryf ver-
we of hoogs geskoolde werkne- vroulike entrepreneurs met ge- vaardig – sê sy verstaan dat hin-
mers nodig het om mee te begin noeg motivering om dit suksesvol dernisse tot toetrede tot hierdie
nie. te maak, sê Moonsamy. nerie te belê, ons het net die sektor soms hoog is. Sy raai dus Die Industrial Development Corporation (IDC) meen daar is groot geleenthede vir vroue in die klere en
“Ek werk in ’n sektor wat die “Wat ons nodig het, is dapper mense nodig om in te belê. aan dat vroulike entrepreneurs tekstielbedryf, selfs al is daar strawwe mededinging van invoere.
vermoë het om iets te doen wat vroulike entrepreneurs, mense “Belegging in klere en tekstiele dit eerder op ’n nie-kernvlak be-
die meeste vervaardigers nie kan wat bereid is om hul passie te maak sin omdat elkeen elke dag tree. verhoudings opbou. Jy kan on- die tyd is reg vir toetrede deur stel wat finansiering werd is om
doen nie. Ek kan goedkoop werk volg en die volgende stap te moet besluit oor wat om te dra. “Jy hoef nie met ’n maatskappy dersteun word deur die baie swart vroulike entrepreneurs. dit makliker te maak vir finansier-
skep,” sê sy. neem om die mens te wees wat Die invoer van goedkoop tekstiele in die kernbesigheid te begin nie. groot broer om jou onderneming Maar as dít gaan gebeur, moet ders om te besluit.
Volgens haar is daar massiewe hulle altyd wou wees. uit China en ander dele van die Jy kan dit doen deur middel van te laat groei,” het sy gesê. potensiële vroulike entrepreneurs “As deure gesluit is, sal hulle
geleenthede wat vroue kan benut “Die geleenthede is groot, die wêreld het die sektor verswak, ondersteuning en nie-kernbesig- Mamabolo sê die chemiese be- egter hul hande lig en om hulp slegs oopgemaak word vir diege-
afgesien van om net klere te ont- bereidwilligheid van finansierders maar daar is toenemende belang- heid. Jy kan leer oor die bedryf se dryf word oorheers deur groot fa- vra. ne wat dapper genoeg is om te
werp. Die IDC is gretig om sulke is daar. Dit is maklik om in masji- stelling in die vervaardiging van waardeketting, jy is nader en kan milieondernemings, wat beteken Hulle moet ook projekte voor- klop,” sê sy.
Vroue pak van ons werk duidelike en
onderskeibare transformasie- en
bemagtigingsdoelwitte insluit.”
Mabuza het vroulike entrepre-
neurs wat die konferensie byge-
woon het aangemoedig om die
instansie in die regte rigting te
wat stuur as hulle voel die IDC doen
nie genoeg om hulle te bemagtig
nie.
“Bly by ons en help ons om
julle te help. Moenie moed ver-
loor nie, ons moet dit saam doen
kanse land in die mededingendheids-
as ons die posisie wat ons as ’n
gradering verloor het, wil her-
win.”
Philisiwe Mthethwa, lid van die
IDC se direksie en uitvoerende
hoof van die nasionale bemagti-
aangryp besef dat die konferensie op
gingsfonds (NBF), sê hoewel sy
vroue in die vervaardigingsektor
fokus, vroue ook bewus gemaak
moet word van geleenthede el-
ders.
Mthethwa sê vroue moet ook
kyk na geleenthede in infrastruk-
tuurontwikkeling sodat hulle
munt kan slaan uit die regering
Daar is enorme sakegeleenthede in die vervaar- se belegging van miljarde rande
digingsbedryf, maar baie min vroue gryp dit aan, in nuwe paaie, damme, brûe,
skryf Caiphus Kgosana. Die Industrial Talle vroueentrepreneurs het die afgelope week in Sunninghill in Sandton bymekaargekom vir die Industrial Development Corporation (IDC) se spoorlyne, elektrisiteitsverbin-
dings en ander projekte.
Development Corporation (IDC) het dié kwessie konferensie om vroue se betrokkenheid in die vervaardigingsektor ’n hupstoot te gee. | FOTO’S: ELIZABETH SEJAKE Sy het vroue-entrepreneurs
by sy Vroue in Vervaardiging-konferensie getakel. ook aangemoedig om toetrede
tot die kleinhandelsektor te oor-
steenkoolsektor te speel. 25% of meer besit. Die IDC het weeg. Dié sektor is verantwoor-
Met Eskom se groeiende vraag ook R2,3 miljard bestee om on- delik vir 7% van Suid-Afrika se
na gehaltesteenkool is daar by- dernemings in die besit van jong bruto binnelandse produk.
ater, petroche- voorbeeld geleenthede vir entre- mense te finansier. Mthethwa sê haar ondervin-
mie, steenkool preneurs om te belê in laborato- “Hierdie syfer verteenwoordig ding in die NBF het haar geleer
en landbou-ver- riums wat gehaltetoetse vir ’n beduidende toename oor die dat vroue-entrepreneurs hoogs
werking. Geborg steenkoolmyne doen. vorige jaar; maar ons kom van ’n gemotiveerd is en geneig is om
W Daar is groot Sy sê die IDC het ’n soortgely- lae basis. Onthou dat bestuur ge- ondanks talle uitdagings sukses
vervaardigingsgeleenthede in dié deur die ke steenkooltoetslaboratorium in meet word aan waar ons voor- te behaal.
sektore, maar baie min vroue – Limpopo gefinansier en sou heen was,” sê Mabuza. “Ons het gevind dat vroulike
en selfs minder swart vroulike IDC graag nog een wou ondersteun, Sy sê die direksie het syfers ge- entrepreneurs meer geneig is om
entrepreneurs – gryp dit aan, sê verkieslik een wat deur swart vra van hoeveel bestee hul ondernemings te laat
die Industrial Development Cor- vroue besit word. word aan onderne- slaag, omdat hulle gefo-
poration (IDC). “Voordat Eskom enige steen- mings waarvan vroue kus is. Hulle is gemoti-
Lizeka Matshekga, hoof van die koolvoorrade opneem, moet hy meer as die helfte ‘Vroue is veer en hulle volg hul
afdeling vir landbou-verwerking, die gehalte van daardie steenkool besit. drome.”
infrastruktuur en nuwe nywerhe- verstaan. Hierdie soort laborato- Sy het opgemerk gemotiveer Belegging in
de by die IDC, het by die konfe- riums is baie monopolisties en dat die eerste vrou- en volg hul vroue-entrepreneurs
rensie gesê hulle het die ontwik- in die vervaardigingsektor, wat ons wil dit verander,” sê sy. like entrepreneur drome.’ maak sin vir finansier-
keling ondersteun van ’n brand- Woensdag in Sunninghill gehou Die IDC het ook sakeonderne- wat die IDC in sy ge- ders omdat vroue baie
stoftenk in Saldanha, wat hoof- is, het entrepreneurs, IDC-be- mings in die landbouverwerking- skiedenis van meer as versigtig met geld is en
saaklik deur swart vroue besit stuurders, sakeleiers en ander sektor gefinansier en is veral aan- 70 jaar gefinansier het, die bekend is daarvoor dat hulle
word. Dit is die enigste een in die belanghebbendes byeen gebring gemoedig deur een wat onmid- stigter van Ouma Rusks was. Sy hul skuld baie vinnig afbetaal.
land met hierdie soort eienaar- om geleenthede te bespreek wat dellik ’n mark vir sy produkte Lizeka Matshekga, hoof van die afdeling vir landbouverwerking, in het in 1940 ’n lening van R3 000 “Hulle betaal eintlik hul le-
skap. die IDC kan ontsluit vir vroue in deur die kleinhandelreus Wool- frastruktuur en nuwe nywerhede by die IDC. ontvang om wat nou ’n ikoniese nings met veel groter toewyding.
Sy het die kongresgangers aan- dié sektor. worths gekry het. handelsmerk oor die hele wêreld Hulle sal nie die geld wat ons aan
gemoedig om hulle in die ver- Dit is deel van ’n breër pro- ’n Belegging in ’n onderne- “Dit was ’n moeilike ervaring, Busisiwe Mabuza, voorsitter is, te stig. hulle gee, gebruik om groot mo-
vaardigingsektor te begewe om- gram vir swart bedryfsleiers wat ming hoofsaaklik in vroulike be- maar die IDC het die pad saam van die IDC-direksie, sê ’n ge- Mabuza sê harde werk lê tors te koop of die geld mors nie.
dat daar so min vroue in dié sek- in 2015 met R23 miljard van sta- sit en waarop die IDC baie trots met haar geloop. Ons het aan an- meenskaplike uitdaging wat hulle steeds voor vir instellings van Hulle weet die geld is bedoel vir
tor is. pel gestuur is en wat veronder- is, is ’n mangaanmyn in Sishen in der gewys dit kan gedoen word. onder vroue- en jong entrepre- ontwikkelingsfinansiering soos die bevordering van hul onder-
“Dit is sektore waaraan swart stel is om meer as 100 swart ny- die Noord-Kaap. Nou het die banke en ander ont- neurs waarneem, is ’n gebrek die IDC as die ekonomie genoeg nemings.
vroue weens ’n gebrek aan kapi- weraars in drie jaar te finansier Dit behoort aan Daphne Mashi- wikkelingsfinansieringsinstellings aan toegang tot finansiering. getransformeer moet word om “Hulle is bekend daarvoor dat
taal nie deelneem nie, maar daar en te ondersteun. le-Nkosi en volgens Matshekga haar begin ondersteun.” Sy sê die IDC het transaksies swart en vroulike entrepreneurs hulle hul lenings in rekordtyd be-
is groot geleenthede. Die IDC wil só ’n aktiewe rol in werk die IDC al twee dekades Matshekga sê hulle kyk na die ter waarde van R15 miljard in die in die hoofstroom te bring. taal,” sê sy.
“Die private sektor is onder die transformasie van die ekono- lank saam met haar. Dit het be- landelike ekonomie wat die po- afgelope finansiële jaar goedge- “Ons personeel weet dat, onge- ) Bel die IDC by 0860 693 888
druk omdat die regering sektora- mie speel. gin met ’n belegging van R10 mil- tensiaal het om duisende werkge- keur, en R11 miljard daarvan in ag hoe hard hulle werk, die eko- of stuur ’n epos na callcen
le kodes verander het. Daarin lê Matshekga het vroue-entrepre- joen en sal eindelik, as alles vol- leenthede te skep deur die ver- die ekonomie uitbetaal. nomie nog harder werk nodig tre@idc.co.za. Belangstellendes
geleenthede vir vroue-entrepre- neurs wat die konferensie byge- gens plan verloop, een van die bouing en verwerking van kruie Maar net R3,2 miljard van het as ons ons ontwikkelings- kan ook die IDC se hoofkantoor
neurs,” sê Matshekga. woon het aangemoedig om ook vyf grootste mangaanprodusente soos Moringa ovalifolia, wat in- daardie geld het na onderne- mandaat wil uitvoer. by Fredmanrylaan 19 in Sandton
Die IDC-konferensie oor vroue ’n ondersteunende rol in die in die wêreld wees. heems aan die Limpopo-streek is. mings gegaan waarvan vroue “Ons moet verseker dat die im- besoek.
Iemand wat help op jou pad na sukses
Talle entrepeneurs moet alleen Donna Rachelson, hoof van die “As ondernemings glo ons dik- om sakegeleenthede te kan ont-
die pad stap om hul onderne- Women Development Bank Seed wels ons het geld nodig, maar jy wikkel.
mings op die been te kry. Fund (WDBSF) het gesê vroue- het nie finansiering nodig nie. Jy Fazielah Allie, hoof van K9 Pet
Daar is nie strukture of senior entrepeneurs moet uitstekende het goeie bemarking, goeie net- Foods, het finansiering by die
bestuurders by wie hulle om ondersteuning vir sakeontwikke- werke en kontakte wat vir jou ’n IDC gekry en verskaf nou honde-
raad kan aanklop nie, en die pro- ling kry om sukses te verseker. mark bied nodig. Jy het ook ’n kos aan kettingwinkels regoor die
duk is dikwels nog onbekend. “Ons het ook toegang tot markte fantastiese produk én klante wat land. Volgens haar sou haar sake-
Die vraag is dan hoe die entrepe- en toegang tot finansiering no- in daardie produk glo nodig.” pad baie moeiliker gewees het as
neur tot op die punt kom dat dig.” Rachelson verduidelik dat die dit nie vir die ondersteuning was
hulle suksesvol om finansiering Entrepeneurs het mentors en WDBSF saam met entrepeneurs wat sy gekry het nie.
kan vra. borge nodig om hulle te onder- en ’n hele swetterjoel mentors “Daar is oomblikke wat jy ge-
Dit is onder die kwessies wat steun tot hulle sukses behaal. werk om dié sakevroue te help dink het jy beweeg vorentoe
geopper is by die Industrial De- Volgens Rachelson maak vroue om sukses te behaal. maar dan moet jy weer twee treë
velopment Corporation (IDC) se dikwels die fout om te dink dat Sy het entrepeneurs ook aan- terug gee. Dít is wanneer jy on- K9 Pet Foods is een van die ondernemings wat die Industrial Development Corporation gehelp het om
Vroue in Vervaardiging-konfere- hulle net geld nodig het om suk- gemoedig om met mense binne dersteuning nodig het om jou op sukses te behaal. Fazielah Allie, eienaar, was onder die sprekers by die IDC se konferensie wat ander vroue
nise. ses te behaal. én buite hul sektor saam te werk die pad na sukes te hou.” entrepeneurs geïnspireer het.