Page 59 - IDC
P. 59
25 Junie 2017 Rapport Sake 5
Só help ons om
werk te skep die Industrial
Geborg deur
Development
Corporation
(IDC)
Met realistiese sakeplan finansier IDC langdurige ontwikkeling
Caiphus Kgosana dié vrae is na behore beantwoord, sal
Sodra die IDC se konsultante meen al
ie Industrial Development 258 Mtshali die aansoek afteken en na die
Corporation (IDC) wil die 32 741 regte een van die IDC se 13 strategiese
ekonomie groei en werk ondernemings is tussen 2010 sake-eenhede stuur.
skep. werkgeleenthede is in dié vyf Dié sake-eenheid kan besluit om ’n
D Daarom staan hul deur en 2015 deur die IDC jaar geskep. verdere omsigtigheidstudie te doen
oop vir alle entrepreneurs vir finansie- gefinansier. deur byvoorbeeld die perseel te besoek
ring om nuwe ondernemings te begin en die boeke deeglik te bekyk.
of om sakebelange uit te brei. Vir ’n sakeplan om die keuringspro-
Elke entrepreneur wat by die IDC om sesse van die PIBC te slaag, moet dit
hulp aanklop, moet kan bewys dat sy gefokus wees, sê Mtshali. Dit moet die
of haar sakeplan kwalifiseer vir finan- R3,96 kernbesigheid uiteensit – wat en wie
siering én dat die lening terugbetaal sal 21 000 die onderneming wil bereik.
kan word. Die sakeplan moet ook realisties
Entrepreneurs sal met hul eerste be- miljard werkgeleenthede is deur die wees wat inkomste aanbetref. “Entre-
soek aan die IDC by die Voorbelegging- preneurs verkeer onder ’n wanindruk
sentrum (PIBC), onder bestuur van Wat die beleggings in hierdie IDC se finansiering gered. dat finansiers net goeie nuus wil hoor.
Naomi Mtshali, beland. tydperk beloop het. “ ‘Realisties’ beteken jy sê jy het vyf
Die PIBC is in 2011 gestig om aansoe- voornemende kliënte wat jou produk
ke te keur by die IDC se hoofkantoor in wil koop, maar jy glo dat twee van hul-
Sandton. ’n Voornemende entrepre- vir motors vervaardig om die proses te deurgetrap, sê Mtshali. le dit wel sal doen. Moenie vir al vyf Naomi Mtshali, hoof van die Industrial Development Corporation (IDC) se Voorbe
neur kan enige tyd hier instap en ’n verduidelik. “Waarvoor gaan hulle die geld ge- kopers begroot in die eerste jaar van leggingsentrum (PIBC), sê entrepreneurs wat gefokusde en realistiese sakeplanne
sakeplan indien of met ’n konsultant So ’n aansoek sal deeglik bekyk word bruik? Gaan hulle genoeg geld jou onderneming se bestaan nie.” indien, het die beste kans om finansiering te kry. | FOTO: ELIZABETH SEJAKE
vergader. met die basiese opwegingsproses. maak om die operasionele “Die sakeplan moet wentel
Die PIBC keur ook aansoeke wat aan- As die kliënt byvoorbeeld vra vir koste te dra? Hoe lyk rondom wat jy wil doen. Dit “As finansiers weet ons dit is bykans Dit beteken die onderneming kan sy
lyn, of by streekkantore ingedien word. R10 miljoen sal die IDC wil weet waar- die planne om hul ‘Die sakeplan is wat ek wil maak, dit is onmoontlik vir ’n onderneming om die kontantreserwes opbou om sy skuld
Sodra die IDC ’n sakeplan ontvang, op dié bedrag gegrond is. Het hulle by- produkte te versprei moet wentel my teikenmark, dit is eerste jaar al ’n wins te toon. Dit ge- mee te begin afbetaal. Die IDC vra dan
word daar vasgestel of dit aan die IDC voorbeeld reeds ondernemings van po- en hoeveel gaan dit rondom wat jy waarom my kliënte juis beur soms eers ná vier jaar. dat net die rente op die skuld in dié
se vervaardigingsgefokusde mandaat tensiële kliënte wat die ratkaste by hul- kos? Die koste van by my sal kom koop. “Daar is entrepreneurs wat meen tyd wel betaal word.
voldoen. Indien nie, word dit dadelik le sou wou koop? bemarking word wil doen. Dit is Wat laat jou uitstaan?” ons sal hulp weier as hulle wys hulle Die ideaal is dat die PIBC die basiese
afgekeur. “Ons vra wie is die mark wat die on- ook bekyk.” wat ek wil maak, Sy maan ook dat die- verwag om die eerste twee tot drie jaar opweging van die sakeplan binne ’n
Die volgende stap is ’n basiese derneming sal bedien? Wie is die pro- Die IDC sal ook dit is my gene wat die eerste keer ’n verlies te ly,” sê Mthsali. week afhandel. Dié proses word egter
opweging van die sakeplan. dukte beskore? Wat is die tegniese ver- vasstel of die aandeel- teikenmark.’ om finansiering vra, eerlik “Ons sal daarvoor begroot. Ons wil dikwels vertraag omdat hulle nog inlig-
“Ons lees die sakeplan en stel vas eistes? Waar sal die fabriek wees? Is die houers die nodige vaar- moet wees oor die onderne- net vasstel of ons steeds jou onderne- ting van die aansoeker benodig.
wat ons nodig het om die moontlike perseel geskik hiervoor? Is daar genoeg dighede en kwalifikasies ming se verwagte winsgewend- ming moet finansier as jy byvoorbeeld Mtshali maan dat groot bedrae geld
sukses daarvan te oorweeg,” sê Mtsha- elektrisiteit en werkers? Watter vaardig- het om die onderneming te be- heid – veral aan die begin. die eerste jaar nie ’n wins gaan maak betrokke is, so dit het sin dat die IDC al
li. “Dis ’n lessenaaroorweging van die hede is nodig? Het mense die tegniese stuur. “Het hulle die tegniese vaardig- Die IDC verwag nie dat ’n nuwe on- nie.” die nodige inligting kry voordat hulle
kliënt se onderneming, of ’n bedryf kennis om die ratkaste volgens spesifi- hede en indien nie, is daar ’n tegniese derneming binne die eerste jaar wins- Waar ’n onderneming nie genoeg ’n finale besluit oor finansiering neem.
wat hy of sy wil betree.” kasies te vervaardig?” vennoot wat hiermee kan help? Ie- gewend gaan wees nie. Die IDC sal nie wins maak om die kapitaalbedrag da- “Ons neem ernstige besluite oor of
Mtshali gebruik die voorbeeld van ’n Sou die voornemende kliënt aan al mand wat die bedryf ken en wat lei- ’n aansoek afkeur van ’n onderneming delik terug te betaal nie, kan die paaie- ons groot bedrae beskikbaar moet stel.
nuwe onderneming wat finansiering dié vereistes voldoen, word die finansi- ding kan gee vir die eerste twee tot wat groot potensiaal op die duur het mente aan die IDC gestaak word vir tot Ons moet alle inligting versigtig op-
vra om ’n fabriek in te rig wat ratkaste ele en bemarkingsplanne volgende drie jaar?” nie. ses maande. weeg.”
Noodplan 5 s tappe t ot IDC-finansiering
Die Industrial Development Corporation (IDC) gee ’n
met dié minimum van R1 miljoen vir nuwe ondernemings of
uitbreidings.
1
Die voornemende kliënt neem ’n sakeplan na die IDC se
rissies lei voorbeleggingsentrum te Fredmanlaan 19 in Sandton of
na die IDC se provinsiale kantore.
As dit aan die mandaat voldoen,
Die sakeplan word
tot hul eie 2 geregistreer en 3 oorhandig die voor-
beleggingsentrum
aan die IDC se
mandaat
bestuurder wat die
gemeet. die sakeplan aan ’n
fabriek potensiaal daarvan
oorweeg.
4 Sou die sakeplan gunstig beoordeel word, word dit aan een van die IDC se
13 sake-eenhede gestuur.
Leanne George
Toe die fabriek wat gewoonlik hul
uitvoer-soetrissies verwerk vloed-
skade ly en talle boere die risiko Gabi en Carlo Snyman se fa
Nywerheids-
Landbou en
loop om hul oeste te verloor, het briek in Polokwane verskaf landbouverwerking infrastruktuur Metale en Chemikalieë
mynbou
Carlo en Gabi Snyman van werk aan tot 400 mense.
Polokwane besluit ’n boer maak By dié fabriek, wat danksy
’n plan. finansieringshulp van die In
Dié jong egpaar het dié fabriek dustrial Development Corpo
se toerusting gehuur en in die ration begin is, word tot
motorhuis op hul plaas begin ris- 5 000 blikke soetrissies per
sies verwerk. Aanvanklik was dit week vir die uitvoermark Motor- en Tekstiele en Nuwe Swaar Media en
slegs ’n noodplan om hul oes te verwerk. vervoertoerusting klere nywerhede nywerhede rolprente
red, maar die idee van hul eie fa- | FOTO’S: ELIZABETH SEJAKE
briek het mettertyd begin posvat. ‘Die IDC is soos ’n
Ses jaar later bedryf die Sny- vennoot. Jy kan ’n
mans hul eie verwerkings-en-ver- lening teen ’n
pakkingsaanleg in Polokwane en
verskaf werk aan honderde men- rentekoers van
se met finansiële ondersteuning prima -3% kry. Masjinerie en Chemiese Ligte nywerhede Die res van
van die Industrial Development Hulle bly kapitaalgoedere produkte en en toerisme Afrika
medisyne
Corporation (IDC). deurgaans
Die IDC verskaf finansiering en Die sake-eenheid voltooi ’n omsigtigheidstudie en as daar
lenings aan mense met blink sa- betrokke.’ 5 aan al die vereistes voldoen word, word die geld oorbetaal.
keplanne wat nie genoeg kontant
het om dié idees uit te voer nie.
Die Snymans het hul fabriek, Bel die IDC by 0860 693 888 of stuur e-pos na
Mufama Investments, in 2014 sorteer, verwerk en blik die ris- callcentre@idc.co.za.
oopgemaak met ’n IDC-lening van sies in ons fabriek, waarna ons
sowat R13 miljoen. dit deur kontrakteurs na die Dur- Voornemende kliënte kan ook hul sakeplan aanlyn indien, of meer inligting oor die
Mufama is Carlo se Sepedi-by- ban-hawe laat vervoer. IDC se provinsiale kantore kry by www.idc.co.za.
naam en dit beteken “boerman.” “Vandaar laai ’n agent dit op
Die plaaslike gemeenskap het die skepe en dit word na Bremer-
hom so gedoop omdat hy volgens haven in Duitsland vervoer. Daar om heeltyds op Mufama te fokus. paar maande oud toe ons fabriek
hulle nog altyd die talent gehad kan seker nóg 20 fabrieke soos Hulle verskaf ook op klein skaal oopgemaak het.”
het om te boer. ons s’n oopgemaak word en hulle pakkies rissies met ’n roomkaas- Sy sê die IDC betaal nie al die
Hy het in 2005 ’n plaas 45 km sal steeds nie kan voorbly met die vulsel aan plaaslike winkels, soos geld op een slag uit nie. Jy moet
buite Polokwane gekoop. Gabi se vraag na soetrissies nie.” aan die Spar in Polokwane. kwotasies kry vir alles wat beno-
pa het ook met soetrissies geboer. Boere begin tussen September “Die IDC is soos ’n vennoot,” sê dig word en dit saam met fakture
Die Snymans het die IDC in Ja- Mufama Investments koop soetrissies by 47 boere aan, waarvan tot 45% opkomende boere is. Boere be en Oktober rissies plant. Mufama Gabi. indien.
nuarie 2014 vir finansiering gena- gin in September rissies aanplant, maar sommige plant eers in Oktober om vir die laatseisoen (tot einde se verwerkingseisoen begin in Ja- “Jy kan ’n lening teen ’n rente- Die presiese bedrag word aan
der en sowat ses maande later Junie) voorsiening te maak. Op dié plaas naby Vivo (sowat 150 km buite Polokwane) is werkers besig om nuarie en eindig middel Junie. koers van prima -3% kry. Hulle jou oorbetaal en jy moet later jou
hul fabriek in Seshego, aan die rissies te pluk. Maar vir die Snymans is daar bly deurgaans betrokke, al betaal bankrekeninge indien as bewys
buitewyke van Polokwane, oop- geen ruskans nie. Gabi behartig al jy jou lening af. Hulle besoek jou dat elke bedrag bestee is op dit
gemaak. sies by 47 boere, waarvan tot 45% spuitstof en gif aan opkomende mark vir Suid-Afrikaanse soetris- die administrasie en Carlo soek gereeld met nuwe voorstelle en is waarvoor jy die fakture verskaf
“Spitstye werk daar tot 400 opkomende boere is. boere verskaf. sies (cherry peppers) in Duitsland, voortdurend na nóg nuwe ver- altyd bereid om geld beskikbaar het.
mense vir ons en ons het so 250 Hulle bedryf ook projekte in Die boere hoef eers vir die Denemarke, Frankryk en Austra- skaffers. te stel vir nuwe toerusting. Gabi sê dié soort streng beheer
permanente werkers (net by die die platteland waar hulle saam plantjies te begin betaal sodra lië. Hoewel die Snymans nog op “Ek was agt maande swanger het tot gevolg dat projekte vol-
fabriek),” sê Carlo. met die departement van land- hulle rissies begin lewer. “Ons verpak die rissies in ’n hul plaas woon, het Carlo sy eie toe ons aansoek gedoen het vir houbaar bly en die geld reg aan-
Op die oomblik koop hulle ris- bou rissieplantjies, kunsmis, Carlo sê daar is ’n reusagtige sous en verkoop dit per ton. Ons boerderybedrywighede afgeskaal die lening en my seuntjie was ’n gewend word.