Page 56 - IDC
P. 56
27 Augustus 2017 Rapport Sake 5
Kortpad
na ’n
beter
toekoms
Finansiering van nuwe
industrieë skep werk
Christo Fourie, hoof van
Riana de Lange ) mediese toerusting; die strategiese sakeeen
) natuurlike produkte; en heid vir nuwe industrieë
ie Industrial Development )’n breër fokus op tegnologie binne die Industrial De
Corporation (IDC) het in of nuwe sakemodelle wat inpas velopment Corporation.
Ddie finansiële jaar tot ein- by die vierde nywerheidsrevolu- | FOTO: DEON RAATH
de Maart R227,2 miljoen se finan- sie.
siering vir ondernemings in nu- Dié breër fokus bring onder
we industrieë in die ekonomie meer ook 3D-druktegnologie, na- Finansiering Waarde van goedgekeurde finansiering Fourie sê die sukses van Sasol
goedgekeur. no-tegnologie, robotika, kunsma- goedgekeur vir geografiese voordeel. per sektor (waarin die IDC ’n belang het)
Dit is 52% meer as in die vorige tige intelligensie, biotegnologie, nuwe industrieë * Volgens Fourie is die aantrek- R55 m. blyk ook uit die hele rits onder-
boekjaar, en die bedrag sal oor data-ontleding en outonome likheid van die potensiële indus- R227 m. Agri-verwerking steunende nywerhede en dienste
die volgende paar jaar eksponen- voertuie in die sake-eenheid se IKT-verwant Elektronika trieë ook beoordeel deur dit te Nuwe industrieë en landbou wat nie vandag sou bestaan het
sieel toeneem, sê Christo Fourie, visier. Masjinerie Mediese toerusting meet aan die IDC se finansiële en sonder ’n Sasol nie.
hoof van die strategiese sake-een- Volgens Fourie het die sake- Ander ontwikkelingsdoelwitte. R161 m. Wat betref die vierde nywer-
heid vir nuwe industrieë binne eenheid vir nuwe industrieë tot MILJOEN RAND Die industrieë waarin die een- Media en R2 mjd. heidsrevolusie, het Suid-Afrika
die IDC. stand gekom ná ’n hersie- 250 heid belê, moet potensieel mede- rolprente baie kapasiteit by sy universiteite
Die mikpunt vir die ningsproses binne die dingend en suksesvol kan wees en instellings soos die WNNR om
2017-’18-boekjaar is IDC oor hoe hy sy rol in die wêreldmark. R434 m. nuwe tegnologie te kan ontwik-
om minstens Geborg as ontwikkelingfinan- R227,2 miljoen In Junie het die sake-eenheid Klere, tekstiele, Ander kel. Maar ons hoef nie die wiel te
R345 miljoen aan sierder die beste kan 200 ná bestekopname oor waar hy is leerprodukte vervaardiging, herontwerp nie, sê Fourie.
toerisme en
sulke nuwe nywer- deur vervul. Die eenheid en waar hy sou wou wees, besef en skoene dienste “Ons gaan nie net wág vir teg-
hede toe te ken, sê is eintlik gebore uit die pas van implementering R1,8 mjd. nologieë om ontwikkel te word
hy. die IDC ’n vorige eenheid wat moet vinniger geskied om die Waardeketting R8,5 mjd. nie. Ons wil die kortste pad na
Die sake-eenheid is ’n waagkapitaal-bena- 150 R150 miljoen doelwitte van werkskepping en Nywerheids- die ontwikkeling van nuwe in-
twee jaar gelede op die dering gevolg het. inklusiwiteit te bereik. infrastruktuur dustrieë volg en as ons aanvank-
been gebring met die klem Die waagkapitaal-eenheid Fourie sê die tydlyne om nuwe lik afhanklik is van ingevoerde li-
op die ontwikkeling van indus- het oor ’n tydperk van agt jaar in 100 industrieë te ontwikkel, neem ja- R2,1 mjd. sensiëring of as ons tegnologie
trieë wat ’n mededingende voor- 39 beginner-ondernemings belê. re tot dekades. Die sake-eenheid Chemikalieë en Metale moet koop en aanpas, sal ons
deel sal inhou en finansieel le- “Dit was duidelik so ’n benade- vir nuwe industrieë se doelwit is farmakologie en mynbou daardie roete volg.”
wensvatbaar sal wees. Die vesti- ring kan goed aangewend word om binne vyf tot tien jaar min- Bron: Industrial Development Corporation, Hy benadruk dat daar met die
ging van innoverende bedrywe in om nuwe industrieë te vestig met 50 stens een of twee nuwe nywerhe- Geïntegreerde verslag, 2017 COBUS PRINSLOO, Grafika24 private sektor en regeringsdepar-
Suid-Afrika, sal help om te verse- die uiteindelike doel om werk te de te vestig. temente saamgewerk word ten
ker die ekonomie is gereed om in skep deur industrialisering.” Die waagkapitaal-model behels sef ook ’n nuwe industrie sal nie se unieke flora gebruik kan word opsigte van vennootskappe, fi-
die toekoms werksoekers in dié Die ekonomiese sektore waar- dat beleggers tipies in byvoor- noodwendig lyk soos die energie- in kosmetiek, farmaseutiese pro- nansiering, beleid en aanspo-
bedrywe te kan opneem. op die sake-eenheid fokus, is ge- 0 beeld tien ondernemings belê. reus Sasol nie. Hoewel dit steeds dukte en as voedsel-bymiddels. ringsinisiatiewe omdat die vesti-
Die ekonomiese sektore waar- kies uit ’n lang lys van potensieel 2016 2017 Een of twee gaan waarskynlik ui- gesentreer kan wees rondom een Hoe kan ons op die uniekheid ging van nuwe industrieë nie
op die sake-eenheid vir nuwe in- nuwe industrieë. *Netto goedkeurings ters suksesvol gaan wees, ’n paar enkele groot tegnologie-gedrewe van ons flora kapitaliseer? deur die IDC op sy eie bereik kan
dustrieë fokus, is: Deeglike navorsing is oor 20 Bron: IDC THEUNS KRUGER, Grafika24 gaan net-net oorleef en ander belegging, kan ’n industrie ook “Al is daar al heelwat in dié word nie.
) gasveredeling; kategorieë gedoen om die mede- gaan misluk. honderde of duisende kleiner sektor gedoen, wil ons dieper be- ) Besoek die IDC se webblad by
) energie-storing; dingende voordeel vir sukses in tegnologie wat die land ’n voor- “Dieselfde beginsel is van toe- maatskappytjies wees. trokke raak in die waardeketting www.idc.co.za, bel hulle by
) brandstofselle; Suid-Afrika te bepaal deur by- sprong kon gee, natuurlike hulp- passing op die agt nuwe indus- “Dink byvoorbeeld aan natuur- met die verdere verwerking van 0860 693 888 of stuur ’n epos
) hernieubare energie; voorbeeld te kyk na beskikbare bronne tot ons beskikking of ’n trieë wat ons gekies het. Ons be- like produkte en hoe Suid-Afrika die produkte op eie bodem.” na callcentre@idc.co.za
1ste kommersiële IDC belê in battery-aanleg
3D-drukker in SA Van die ekonomiese sektore goedkoper alternatief as litium vir
Vanadium word beskou as ’n
waarop die Industrial Develop
ment Corporation (IDC) fokus om energiestoring.
in gebruik geneem nuwe industrieë in SuidAfrika te keeenheid vir nuwe industrieë, sê
Christo Fourie, hoof van die sa
vestig wat ook internasionaal
mededingend kan wees, bied van
die energieverwante sektore die SuidAfrika bied baie geleenthede
vir die vervaardiging van batterye.
meeste potensiaal. Die entrepreneur Elon Musk,
Geleenthede rondom gasver onder meer bekend vir die ont
Riana de Lange gehad het om die masjien te kom edeling, energiestoring en brand wikkeling van die elektriese Tesla
kalibreer, net om te hoor die ma- stofselle geniet van die hoogste motor, bou een van die grootste
Danksy twee ingenieurs se soeke sjien moet nog doeaneklaring kry, prioriteit binne die strategiese sa litiumbatteryfabrieke om in die
na ’n oplossing vir die ingewikkel- vertel Lombaard. keeenheid vir nuwe industrieë. verwagte vraag daarvoor vir elek
de komponente om ’n elektriese Die 3D-drukker voeg laag vir Die IDC is betrokke by die me triese motors te voorsien.
fiets te bou, én die Industrial De- laag metaalpoeier by volgens die deontwikkeling van ’n aanleg in SuiderAfrika het die meeste
velopment Corporation (IDC) se voorwerp-vorm wat vooraf in die samewerking met Bushveld Mine van die minerale wat in daardie
visie om in nuwe industrieë te be- rekenaar ingevoer is. Elke laag rals vir vanadiumredoks (oksida selle gebruik word, maar ons het
lê, het Suid-Afrika pas sy eerste word deur ’n laserstraal met die siereduksie)vloeibatterye in die ’n agterstand en kan dit inhaal,
kommersiële tree in die wêreld vorige laag verbind. veld van energiestoring. sê Fourie.
van 3D-metaaldrukwerk gegee. Die masjien doen sy eie gehal-
Die belegging van R17 miljoen tebeheertoets ná elke laag.
in Gerrie Lombaard en Ken Gray Volgens Gray is die aluminium-
se beginneronderneming, Metal gietvorm wat op dié manier ver- Ken Gray (links) en Gerrie Lombaard, twee ingenieursvriende en sakevennote in Metal Heart, by die eerste Dié jong ondernemings baat by IDC
Heart, is die IDC se eerste beleg- vaardig word, ’n regstreekse ver- 3Dmetaaldrukker vir kommersiële gebruik wat hulle ingevoer het. Die IDC se sakeeenheid vir nuwe indus
ging in 3D-drukwerk as vervaardi- vanging van ’n bestaande ont- trieë het die onderneming teen R17 miljoen gefinansier. | FOTO’S: ELIZABETH SEJAKE
gingsproses. werp, met enkele aanpassings vir Van die ondernemings waarvoor de verslag vir 2017 het R31,4 mil
Vandat die sakeplan voorgelê is die huidige proses. die IDC se sakeeenheid vir nuwe joen van die finansiering deur die
totdat Metal Heart sowat drie we- Die akkuraatheid van die ma- industrieë die afgelope boekjaar eenheid aan swart nyweraars ge
ke gelede die 3D-metaaldrukker sjien, die komplekse geometrie en finansiering goedgekeur het, is: gaan en R107,9 miljoen aan on
uit Duitsland by sy perseel in Jo- kenmerke wat in die ontwerppro- ‘‘ ) ’n Maatskappy wat elektro dernemings wat deur jong entre
hannesburg aangeskakel het, het ses gebruik kan word, teenoor niese toestelle wat lig uitstraal, preneurs bedryf word.
net enkele maande verloop. konvensionele vervaardigingsteg- Die masjien spaar vervaardig deur ’n standaardsili Heelwat van die geld is vir be
Metal Heart se eerste kontrak is nieke, hou baie voordele in. kongebasseerde vervaardigings ginnerondernemings wat op die
om gietvorms te lewer vir die ver- Hoe meer kompleks die pro- baie tyd omdat dit proses te volg; kommersialisering van nuwe teg
vaardiging van sekere komponen- duk, hoe meer mededingend is sonder ophou kan ) Die kommersialisering van ’n nologie (innovasie) fokus en nog
te wat Eureka, ’n bekende ver- die 3D-metaaldrukproses, sê Gray. klep vir toiletspoelbakke wat lek nie ’n groeifase betree het nie.
skaffer van sekuriteitsprodukte en Lombaard sê die masjien spaar voortgaan en ook kasie keer; en Gevolglik is werkskepping in die
produkte vir selfdoen-entoesiaste, baie tyd omdat dit sonder ophou ) Steun aan bestaande kliënte vroeë stadium van ontwikkeling
gebruik in die oopmaak-meganis- kan voortgaan en ook sonder sonder voortduren- wat mediese toerusting vervaar nog laag, met 478 nuwe poste
me van deure. voortdurende toesig. Personeel se de toesig. dig. wat geskep is met die finansie
Die spesifieke SLM-masjien wat hande is dus los om ander take te Luidens die IDC se geïntegreer ring in die jaar tot einde Maart.
Metal Heart ingevoer het, is die verrig.
eerste kommersieel beskikbare Vanweë die akkuraatheid is die
3D-metaaldrukker in die land, sê produk baie nader aan wat uitein- Die verskillende soorte metale vaart en ruimtevaart, fietsrytoe- maak ondanks die kompleksiteit
Lombaard. delik vereis word en min finale af- Op dié bord is klomp verskillende vorms, kenmerke en ontwerpmoont wat gebruik kan word, die kom- rusting en liggewig-gereedskap van die ontwerp.
Die twee ingenieursvriende se rondingswerk is nodig wanneer likhede te sien waarop die SLM 3Dmetaaldrukker kan werk. Regs is plekse elemente wat in die ont- wat steeds funksioneel is vir bui- Dit kan uiteindelik ’n invloed
idee en navorsing in die veld het die gietvorm uit die 3D-drukker die produk wat Metal Heart vir Eureka lewer. werp gebruik kan word en akku- telugentoesiaste wat alles met hul- hê op hoe enjinkappe of kamera-
al in 2014 begin. kom. Dít spaar ook werksure en raatheid van die proses bied ’n le saamdra. omhulsels lyk, want sulke items
Nadat die ooreenkoms met die energie. tanium, aluminium, gereedskap- word ingevoer en maak net ’n wye toepassingsveld. Gray sê daar is bitter min be- word nog grootliks beïnvloed
IDC onderteken is, was hulle so Gray sê een van die grootste staal, kobalt-chroom en vlekvrye klein persentasie van die koste Dink maar wat dit kan beteken perkinge op die soort ontwerp deur wat met konvensionele ver-
gretig om te begin dat hulle die voordele is die materiale wat ge- staal. uit, sê Gray. Die groot uitgawe is vir sektore soos motorsport, mili- wat gedoen kan word omdat daar vaardigingsmetodes gedoen kan
tegnikus van SLM reeds in die kar bruik kan word. Die lys is lank: ti- Die metaalpoeier vir die proses die masjien. têre toepassings, gereedskap, lug- nou ’n masjien is wat dit sal kan word, sê hy.