Page 49 - Remembrance in Emotion Book Cover Photo Poetry Book Example_Neat
P. 49

Waar sal ek die woorde kry







                                                          Hoe vertel ek wat diep binne my le.. Jy is die een.



                                              Jy is die engel aan my sy. In my hart is daar net plek vir jou.








                                                                                   Sal jy my vergeet, of onthou?



                                                       Jy is die somer binne in my. Ek is joune en jy myne.



                                                                                  Dit is waarvoor my hart baklei.








                                          Solank jy nooit vergeet, die dag as jy bang, alleen of verlore is.


                                               Dis hier waar ek vir jou sal wag, want by my kan jy kom rus.








                                                         In my hart sal jy altyd bly.  Vir ewig die man vir my.



                                                                            Ek het jou lief. Jy is my hart se dief.








                                                                       Ek weet jy is daar buite. Die een vir my.



                                                                                   My hart se onvergeetbare lief.








                                                                      Die man gestuur van bo spesiaal vir my.







                                                                                                                                                                                                                                  L.L.
   44   45   46   47   48   49   50   51   52   53   54