Page 5 - 05 Cotton SA March 2015
P. 5

Nuus • News
                                                           Nuus • News
              KATOEN MARKVERSLAG SOOS OP 2 FEBRUARIE 2015


              Lae wêreld katoenpryse sal na verwagting   Geraamde wêreldvraag en -aanbod vir katoen   New York JULIE katoen termynpryse soos aan die
              voortduur vir die res van die huidige seisoen,   vir die 2013/14 seisoen en projeksies vir 2014/15   begin van elke week:
              d.w.s. ten minste tot Augustus 2015 wanneer   en 2015/16 (seisoene beginnende 1 Augustus):
              boere in die Noordelike Halfrond weer besluite
              neem oor wat om te plant. Gevolglik raam die
              ICAC (International Cotton Advisory Committee)
              dat katoenproduksie in 2015/16 met ongeveer
              6% tot 24.6 miljoen ton sal afneem, wat die laagste
              produksievlak in 6 jaar sal wees. Volgens die ICAC
              sal kleiner winste vir katoen in vergelyking met
              kompeterende somergewasse ook bydra dat                               New York katoen termynpryse soos op 2 Februa-
              meer boere in 2015/16 van katoen na ander                             rie 2015 (skikkingspryse):
              gewasse oorskakel.                 A-indeks & wêreld voorraad-tot-verbruik ver-
                                                 houding (China uitgesluit):
              Vir die 2015/16 seisoen projekteer die ICAC dat
              katoenproduksie in Indië (die wêreld se grootste
              katoenproduseerder) met ongeveer 4% sal
              afneem terwyl produksie onderskeidelik met 11%
              en 9% in China en Pakistan sal afneem.
              Gegewe die feit dat wêreld ekonomiese groei
              verwagtinge deur die IMF afgeskaal is van
              3.8% na 3.5% en poliësterpryse ook skerper as
              katoenpryse afgeneem het vir die grootste deel
              van die seisoen, verwag die ICAC slegs ‘n klein
              toename van 2% in wêreld katoenverbruik vir   Die  ICAC  verwag  dat  wêreld  katoenhandel met
              2015/16. Vir die 1e keer in 5 jaar sal katoenverbruik   ongeveer 4% in 2015/16 sal toeneem, nadat dit
              katoenproduksie verbysteek maar slegs met 100   met 15% in 2014/15 afgeneem het hoofsaaklik
              000 ton, wat nie veel effek op die wêreld se groot   weens ‘n 50% afname in Chinese katoeninvoere
              katoenvoorraad sal hê nie.          gedurende daardie seisoen.
                                                 Plaaslike vooruitskouing
              Alhoewel katoenverbruik in China volgens die
              ICAC onveranderd op ongeveer 8 miljoen ton   Wat die plaaslike vooruitskouing betref, dui die 1e
              in 2015/16 sal bly, wat nagenoeg een derde van   skatting vir die 2014/15 produksiejaar op  ‘n  totale
              die wêreld se katoenverbruik verteenwoordig,   katoenoes  van  98 925 bale vesel, ‘n styging van
              is hierdie syfer steeds 27% kleiner as China se   105% teenoor die vorige seisoen hoofsaaklik
              2007/08 rekord verbruiksyfer van 10.9 miljoen   a.g.v. intervensies ge-implementeer onder die
              ton. Volgens die ICAC het hoë binnelandse   SA Klere en Tekstiel “Cluster” wat verlede jaar tot
              katoenpryse,   stygende   arbeidskoste   en   die   stand gekom het. Na skatting sal 95 325 bale
              beskikbaarheid van goedkoop ingevoerde gare,   geproduseer  word  van  RSA  geproduseerde   Gemiddelde Cotlook A indeks  en die ooreen-
              China se spinbedryf in onlangse jare geknou.  katoenpluksel, ‘n styging van 118% teenoor   stemmende Suid-Afrikaanse “katoen-prys”:
                                                 die vorige seisoen. Die balans van 3 600 bale
                                                 vesel het betrekking op verwagte Swaziland
                                                 geproduseerde katoen wat deur die Swaziland
                                                 pluismeule gepluis sal word.































                                           Katoen SA Cotton     5 5   January-March 2015
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10