Page 8 - 05 Cotton SA March 2015
P. 8

Nuus • News
                                                           Nuus - News
              Wandelende Jood vervolg van bl 7

              is die beheer. Daar moet egter kennis geneem
              word dat Wandelende Jood nie met een enkele
              bespuiting eff ektief genoeg beheer gaan word
              nie. Verkieslik moet voor-opkoms onkruiddoders
              opgevolg word met ‘n glifosaat bespuiting.
              Bogenoemde onkruide is moeilik beheerbaar
              en tans is die keuse van onkruiddoders beperk.
              Waar moontlik moet onkruide verhoed word
              om te blom en sodoende weereens saad stort
              in die grond wat die probleem op die ou einde
              net gaan laat sneeubal. Fisiese verwydering van
              die onkruide word in ekstreme gevalle gedoen,
              aangesien alle ander opsies nie gewenste beheer
              verskaf het nie. Dit is egter baie duur en tydsaam.
              Beheer van hierdie twee onkruide verg ‘n multi-
              faset beheerprogram en waar moontlik moet
              wisselbou ingebring word om die keuse van
              onkruiddoders te verbreed en die infestasie vlakke                    Wandelende Jood
              te verlaag.



              Cotmaster - Opwindende seisoen vervolg van bl 6  en katoen wat agterbly op die plante.  Voorts het   gediens of vervang moet word!
                                                 ondoeltreff ende plukkoppe ook ”spindletwist”   Hierdie is feite wat nie ge-ignoreer kan word
              nodige ontblaring en ander meganiese pluk-  (spildraaiing) tot gevolg wat weer op sy beurt die   nie en soos reeds genoem, met die groter oes
              voorbereidings voortydig te identifi seer en aan   uitpluis van die vesel nadelig beïnvloed.   wat voorlê, sal deeglike voorafbeplanning vir
              te spreek. Eff ektiewe ontblaring is natuurlik   Die mees algemene probleme wat waargeneem   die huidige seisoen van uiterste belang wees.
              krities belangrik veral omdat dit direk ‘n bydrae   word is geslyte bussies op die “spindles” en “doff ers”   Cotmaster wil graag van hierdie geleentheid
              lewer tot die persentasie vreemde materiaal   wat nie gereeld volgens die voorgeskrewe   gebruik maak om die katoenboere te verseker
              en/ of blaarreste wat in die gelewerde pluksel   spesifi kasies ingestel word nie.  Drukplate wat   van hul getroue ondersteuning en diens tydens
              teenwoordig is.  Dus, hoe skoner die katoen, hoe   spesifi ek daar is om die katoenvloei na die plukker   die komende seisoen. Met u ondersteuning en
              meer suksesvol gaan die pluismeule wees in die   te reguleer moet ook noukeurig nagegaan en   voortydige beplanning kan almal ‘n positiewe
              realisering van beter grade. Net so belangrik is die   ingestel word om die korrekte standaard van pluk   bydrae lewer om die prestasie van die katoenoes
              tydige insameling van die oes om die graad van   deurlopend te handhaaf. Wat ook gereeld ervaar   te verbeter en terselfdertyd kan baie onnodige
              witheid ten volle te benut. In baie gevalle word   word is dat van die “spindles” selfs nie eers meer   kostes in die proses vermy word.
              hierdie pro-aktiewe stappe wat met oordeel en   roteer nie as gevolg van die aandrywingsratte  wat
              sorg deur die produsente toegepas behoort te
              word, feitlik geneutraliseer deur onvoldoende
              instandhouding van katoenplukkers wat nie as
              prioriteit geag word nie!
              Ons is oortuig daarvan dat boere nie altyd ingelig
              is oor wat die diens en/ of instandhouding van
              die “spindleplukker” alles behels nie en ook wat
              die nadelige gevolge daarvan op die voorkoms
              en kwaliteit van die katoenvesel kan hê nie.
              Desnieteenstaande, is dit so dat produsente altyd
              beter grade verwag terwyl die pluismeulenaar
              as die sondebok uitgesonder word as dit nie
              gebeur nie! Daarom is dit van essensiële belang
              dat die produsent die regte toestande skep vir die
              meganiese pluk en stoor van die katoenpluksel   Aandrywingsratte
              ten einde die pluismeulenaar in staat te stel om
              die beste resultate te behaal.
              Behalwe vir die normale diensitems wat ge-
              woonlik die vervanging van olies, fi lters en
              ander meganiese dele insluit, is die verstopping
              van lugtoevoer, die vermyding van oortollige
              ghries op die spilpunte, watertoevoerbeheer  na
              die “spindles” en gereelde skoonmaak van die
              plukmandjie alles deel van die instandhouding
              wat die doeltreff ende werking van die plukaksie
              kan beïnvloed.
              Krities belangrik is egter die gereelde nagaan en
              diens van die plukkoppe. As die plukkoppe nie
              behoorlik nagegaan en versien word nie, is die
              gevolg gewoonlik katoenverlies op die grond   “Spindles”

                                                                      January-March 2015
                                           Katoen SA Cotton
                                           Katoen SA Cotton     8 8   1 • February 2014
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13