Page 7 - 05 Cotton SA March 2015
P. 7

Nuus • News
                                                           Nuus • News
                                                      Navorsing - Research



























                Purperwinde en Wandelende




              Jood: probleem onkruide in katoen




              Elbé  Hugo,  LNR-  Instituut  vir  Graangewasse,   stadium wees (4 tot 6 blare) aangesien eff ektiewe
              Potchefstroom                      beheer afneem hoe grootter die plante word en   Puperwinde
                                                 veral as dit eers begin rank.
                                                 Puperwinde in katoen is inderdaad ‘n groot
              Gewone naam: Purperwinde
                                                 tammelletjie en beheer opsies is min. Waar
              Engelse naam: Morning glory        moontlik kan ‘n skoff el-aksie vroeg na plant
                                                 gedoen word na die opkoms van saailinge. Waar
              Wetenskaplike naam: Ipomoea purpurea
                                                 infestasies te hoog geraak het, sal wisselbou
              Purperwinde is ‘n kruidagtige, rankende somer   toegepas moet word met ‘n gewas waarop meer
              onkruid wat rankers van tot 2 m kan hê en kom   onkruiddoders geregistreer is vir die beheer van
              wydvespreid voor in alle ry-gewasse. Die plante   purperwinde om die saadbank in die grond te
              het kenmerkende hartvormige blare met wit en/  verminder.
              of pers tregtervormige blomme met ‘n relatief   Gewone naam:  Wandelende Jood
              vlak verspreide penwortelstelsel. Dit word beskou
              as ‘n matige kompeteerder, maar wanneer dit   Engelse naam:  Wandering Jew
              nie eff ektief beheer word nie, veroorsaak dit   Wetenskaplike naam:  Commelina benghalensis
              oesskade. Purperwinde plant slegs voort met
              saad en een plant kan tot so veel as 26  000
              saadjies produseer. Kieming van saad kom oor ‘n   Wandelende Jood kom wydverspreid voor in
              wye spektrum van temperature voor (15 tot 35°C)   veral die somerreënvalgebiede en die toename
              met optimale ontkieming by 24°C. Purperwinde   van besmettings in ry-gewasse word oral ervaar.   Diep ploegaksie (ongeveer 15 cm) kan in meeste
              kan in meeste grond-tipes groei en is ook tolerant   Dit is deels omdat hierdie onkruid goed aangepas   gevalle die sade diep genoeg “begrawe” om
              teen droë toestande, maar is gevoelig vir ryp.  is om in gewasproduksie lande te oorleef en voort   ontkieming te vertraag of te verhoed.
              Aangesien die plante kan oprank teen enige   te plant en ook agv ‘n hoë toleransie teen meeste   S-metolachlor 960 g.l-1 EC (‘n produk soos
              gewas, maak dit hulle sterk kompeteerders   onkruiddoders wat huidiglik geregistreer is vir die   Metagan Gold) kan voor-opkoms van die gewas
              vir lig. Ernstige infestasies van purperwinde   beheer van die onkruid. Hierdie onkruid word   en onkruid op ‘n skoon saadbed toegedien word.
              veroorsaak dat die gewas verdwerg word agv   geklassifi seer as ‘n gras, maar lyk soos ‘n breëblaar,   Vog is egter nodig om die aktiewe bestanddeel
              die welige toegroei daarvan en veroorsaak dan   en kan ‘n dik mat van vertakkings veroorsaak   te aktiveer; reën en/of besproeïng van ongeveer
              so opbrengsversliese en bemoeilik die oesproses   tydens hoë infestasie vlakke. Wandelende Jood   20 mm is noodsaaklik binne vier tot tien dae
              van enige gewas aansienlik.        kan op drie verskillende maniere voortplant wat   van toediening. Waar glifosaat tolerante katoen
                                                 dit dus ‘n moeilik beheerbare onkruid maak. Pers-  culitvars (Roundup Ready™ katoen) geplant word
              Huidiglik is daar bitter min geregistreerde   blou blommetjies dra sade bo-gronds, maar daar   kan glifosaat algeheel gespuit word. Wandelende
              onkruiddoders op die mark vir die beheer van   kan ook ondergrondse sade gevorm word wat   Jood het egter ‘n relatief hoë toleransie teen
              purperwinde in katoen. Waar glifosaat tolerante   soos verdikte nodusse lyk met saad in. Verder kan   glifosaat en beheer is wisselvallig. Die grootte van
              (Roundup Ready™ katoen) kultivars geplant   Wandelende Jood ook met steggies voortplant.   saailinge beïnvloed die eff ektiwiteit van glifosaat
              word, kan glifosaat na-opkoms gespuit word.   Om dus die onkruid vlak te bewerk is ‘n mors van   en hoe kleiner die onkruid gespuit word, hoe beter
              Puperwinde moet egter nog in die saailing   tyd en word dit net verder versprei in ‘n land. ‘n   >>> 8

                                           Katoen SA Cotton     7     January-March 2015
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12