Page 6 - 05 Cotton SA March 2015
P. 6

Nuus • News
              Om te ontblaar of nie?                                                (Opgestel deur Percy Macaskill –

                                                                                    Koördineerder Mentorskap Program)

                  iteindelik breek die tyd aan vir die laaste stap   Om die hoogste persentasie volwasse oop bolle te   balans moet verkry word tussen die stadium
                  in die katoenproduksie proses.  Dis nou tyd   oes met een oesproses sluit in:  van ontwikkeling dit is, 75% van oesbare bolle
             Uom al die harde werk en kundigheid om                                oopgebars en warm genoeg om doeltreff ende
              te skakel in ‘n gesogte, hoë kwaliteit, bemarkbare   •  onttrekking van besproeiing;  ontblaring te bewerkstellig.  As die tydsberekening
              produk (saad en vesel).  Die proses is natuurlik die   •  ontrekking van stikstof;  verkeerd is het jy  beperkte volwassenheid van
              uiteindelike insameling van die oes.  Die manier                     vesel - te laat en lae temperatuur (onder 12
              hoe voorbereiding gedoen word vir hierdie   •  toediening van groeireguleerder;  en  grade C°)  verhoed doeltreff ende ontblaring.
              stap sal bepaal hoe winsgewend die poging                            Ontblaringsmiddels moet optimaal gekombineer
              gaan wees? Tot nou was dit landboukundige   •  korrekte tydsberekening van doeltreff ende   word met ‘n bestanddeel wat hergroei teëwerk.
              faktore wat veselkwaliteit bepaal het naamlik,   ontblaring.
              be-stuurspraktyke, varieteit en groeitoestande.   Ontblaringsmiddels word toegedien op die blare   Om dus op te som:  optimale resultate met die
              Hierdie faktore het ‘n betekenisvolle impak op   om die verouderingsproses te verhaas.  Ontblaring   meganiese oes van katoen (plukkers en stropers),
              die suksesvolle rypwording van die oes. Laat   vind plaas wanneer ‘n afspeenlaag vorm waar   is grootliks afhanklik van die doeltreff ende
              rypwording en ongunstige weerstoestande met   die blaarstingel heg aan die stam.  Sodra hierdie   voorafgaande ontblaring van die plante.  Hierdie
              oestyd kan die sukses van die insameling benadeel   afspeenlaag gevorm het, val die blare af en maak   aksie het ‘n betekenisvolle invloed op die kwaliteit
              en sodoende verliese veroorsaak.  Oesinsameling   dit moontlik om ‘n skoon, droë en vlekvrye pluksel   en dus die uiteindelike waarde van die pluksel.
              onder hierdie toestande sal afvalinhoud asook   te oes.
              groenvlek verhoog wat die waarde van die oes                         Ontblaar of nie, is dit nog steeds ‘n moeilike
              verminder.                         Tydsberekening is uiters belangrik.  Die regte   besluit?

                                                 Opwindende 2015



                                                 seisoen word voorspel





                  olgens die jongste oesskatting be-
                  hoort die aantal hektare vir die 2014/
              V2015-produksieseisoen te verdubbel wat
              nog meer uitdagings as in die verlede gaan
              stel.  Volgens Katoen SA het die Suid-Afrikaanse
              katoenoes die afgelope twee jaar vanuit ‘n
              opbrengs-, graad- en kwaliteitsoogpunt gesien,
              aansienlik beter presteer as in die vorige jare.
              Pluismeulens het op ‘n groter skaal betrokke
              geraak by veseluitvoere na oorsese markte waar
              voortdurend hoër standaarde ten opsigte van
              die voorkoms en ander kwaliteitsaspekte deur
              kopers gestel word. Uitdagings vir die komende
              seisoen waarop ernstig gefokus sal moet word is
              die hantering van die hoër verwagte oes (bykans
              ‘n verdubbeling teenoor die vorige seisoen) asook
              die realisering van beter grade en kwaliteite na   Plukkoppe wat herstel moet word.
              pluis. Alhoewel die pluismeulens altyd daarop uit
              is om die bes moontlike graad en kwaliteite tydens
              die pluisproses te realiseer, is die vraag dan,  waarop
              kan daar nog gefokus word om vir die produsent
              die bes moontlike vesselprys te verseker.
              Na jare se betrokkenheid in die diens en herstel
              van meganiese katoenplukkers, is daar  veral
              een  aspek wat opmerklik is en slegs met die
              groter betrokkenheid van die katoenprodusente
              reggestel kan word. Hier word spesifi ek verwys
              na boere en/ of kontrakteurs se huiwering om
              katoenplukkers  voor die aanvang van ‘n nuwe
              seisoen te laat nasien sodat onder andere die
              plukkoppe korrek ingestel kan word.
              Uit ‘n verbouingsoogpunt kan daar nie veel
              meer gedoen word nie, behalwe om die

                                         >>> 8   Beskadigde ”Do ers”.

                                           Katoen SA Cotton     6 6   1 • February 2014
                                           Katoen SA Cotton
                                                                      January-March 2015
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11