Page 34 - SAFFER 06
P. 34
Die Verlede en
die Hede - Nellie
Hoofstuk Vyf
By Nellie
‘n Paar minute later is hulle ver genoeg amper klaar.” was te verlee om te erken sy het ‘n vout
van die dorp af vir Nellie om haarself uit gemaak om by die Viljees te bly. Sy moes
die voetruimte wegkruip plek te bevry. Hulle gesels oor dit en dat… ‘n bietjie oor eers verwerk wat aangaan en dan besluit
“Vrek, dit was nie te gemaklik in daai die plaas en ‘n bietjie oor die weer. Nellie of Gawie se hulp beter sou wees as die
klein gaatjie nie.” is bly Gawie bly weg van die verlede maar wat die Viljees belowe het. Ja, besluit sy,
dis nie lank voor hy vra nie. Gawie sou haar help om haar foute reg te
Haar diep sug vertel meer as wat sy wou stel en haar lewe koers te laat kry. Nellie
laat weet… die lang dag en al die nuwe “Terwyl ek besig is met die kos, vertel my maak soos sy altyd doen as die lewe
ervaringe het skierlik te veel geraak om te hoekom jy nou eers kom hulp soek het. druk… sy laat los ‘n knoop f-woorde,
hanteer. Gawie gee haar ‘n paar oomb- Ek bedoel… as jy so ongullikig by die Vil- alhoewel sy weet die lewe druk eintlik nie
like om te besin voor hy annmoedigend jees was, wat het jou verhoed om vroeër te veel nie. Gewoontes… nie maklik om
vluister. te vlug?” sommer net so van ontslae te raak nie,
veral die slegtes!
“Jy’s pootuit… ek dink jy het ‘n goeie nag “Mmmm... ‘n bietjie hiervan, ‘n bietjie
se rus nodig. Maak toe jou oë, slaap as daarvan, maar... dis eintlik eenvoudig. “Gawie, kom ons sê net ek was dom-on-
jy kan en moenie worrie oor waar ons Oom Esra het my belowe hy sou betaal nosel, oukei? Kom ons sê ek was vas-
nou oppad heen is nie. Ek sal jou wakker om vir my varsitie toe te stuur… maar ek gevang in ‘n lewenstyl wat my nie veel
maak wanneer ons op die plaas aankom.” moes wag dat Klara eers klaar swot. He’t kans vir ontvlugting gebied het nie.”
Nellie het nie twee keer gedink oor Gawie glo nie genoeg geld gehad om ons altwee “Jy kon lankal na my gekom het vir raad
se voorstel nie. Sy was vas aan die slaap terselfdetyd te onderhou nie. Ek het hom of hulp.”
voor Gawie weer kon loer in haar rigting. geglo… nou wonder ek of dit ooit sou
Gawie het haar wakker gemaak toe hulle gebeur het. By gesê... ek wou nooit kom Nellie kyk vir Gawie op en af. Sy wonder
op die plaas aankom en haar reguit na bedel nie... ek wou my eie pad inslaan na of sy moet loslaat of eerder haar tong
‘n slaapkamer gelei. Hy het die deur varsitie. Om die waarheid te sê, ek het byt, soos sy geleer doen het van jongs af.
toegetrek na hy iets gesê het van sy moes nooit eintlik daaraan gedink om jou te Tong byt Nellie, moenie nou al vir Gawie
slaap to sy nie meer kon slaap nie. Daar kom pla nie.” moerig maak nie… gee kaans.
was geen haas iewers heen nie en hy sou
reg wees om te gesels wanneer sy uitgerus Gawie kyk haar stip aan. Hy roer die eiers “Oukei… ek sal ophou torring aan jou.
was. vir oulaas en skep op. Spek, wors, gebraa- Jy’s nou hier en dis al wat saak maak. Het
ide sampieone, tamaties en roereier. Hy jy klaar geëet… oukei, kom saam… ons
Nellie het verward wakker geskrik en wys na die koffie pot en gee haar bord aan gaan studeerkamer toe. Ek wil kyk wat in
moes ‘n hele paar keer haar oë knip voor voor hy sit om te eet. die buitewêreld aangaan.”
sy kon uitwerk wat aangaan. Sy’t gou
gestort en rond gekrap in die tas vir ‘n “Dis lekker sterk moer koffie, as jy won- Nellie bly sit ‘n rukkie langer… en mom-
vars stel klere voor sy vir Gawie loop soek der. Eet klaar, dan praat ons verder.” pel, terwyl sy ‘n woordtjie met haarself
het. He was buite, in die stoep kombuis, Gawie kan homself nie weerhou nie… hy wissel. Nellie… hou jou bek en en lu-
besig om ontbyt te maak. vra so tussen die etery. ister… die man is jou broer en wil help…
hy’s nie ‘n Viljee nie!
“Aha… ons slapende skoonheid het lewe “Sus… hoekom wou jy daar bly en wag
gekry. Hoe voel jy?” dat hulle vir jou betaal om te gaan swot? Sy loop soek na Gawie en kry hom waar
Het jy nooit gedink hulle sal nie hulle hy staan voor ‘n muur skerms die buite-
“Goed, heel goed, dankie. Reg vir die beloftes hou nie… jy was Tannie Krissie wêreld en bestaar.
uitdagings wat dag twee van my vryheid se geliefde huishulp… sy sou nooit laat jy
gaan bied. Kan ek help?” wegkom nie.” “Sjoe Gawie… jy kan omtrent die hele
“Nee… gryp ‘n stoel en sit… die kos is Nellie het nie dadelik geantwoord nie. Sy wêreld van hier af sien. Upington, die
| 34