Page 35 - SAFFER 06
P. 35

Nellie




        Mall, jou huis, jou kantoor… en oop   die korrupte staatsdienste te gaan.”  elle. My navorsing is altyd aan die gang.”
        vlaktes en paaie. Waar is ons in elkgeval?”  Nellie kyk hom aan, die bewondering   Nellie gee hom een van haar moedelose
        Gawie wys na een van die skerms terwyl   sigbaar. Haar ouboet, hoekom ontdek sy   kyke… blêrrie hel… hy was erg besig om
        hy staan en knoppies druk. Hy het ‘n   die dinge nou eers?              met haar kop te smokkel.
        afstandsbeheerer in elke hand en wissel
        tussen twee van die skerms. Nellie ver-  “Jy’t goed gedoen vir jouself. Het jy hulp   “Maar… jy’t gesê jy’s ‘n speurder… hoe
        moed sy kyk na beelde van die plaas waar   gekry by iemand?”            kom jy uit by speur werk as jy met reke-
        hulle nou te vinde is.                                                  naars en stelsels speel?”
                                            “Ja en nee… ek het van skooldae af
        “Hoe goed was jou aardreikskunde op   belang gestel in rekenaarprogrammering.   “Maklik.. ek het ‘n paar kursusse ge-
        skool? Ons is in daai punt van die Noord   Ek het baie dae in die skool en dorps   loop… elektroniese toesig maak dinge
        Kaap wat uitsteek na bo… omtrent ewe   biblioteke deur gebring. Die mense daar   deesdae interesant… en mens moet ten
        ver van Namibia en Botswana. Sien jy…   het my naderhand geken en as ek ‘n boek   alle tye weet wat die wet sê. Ons het drie
        hier op die skerm… daar’s net een half   of boeke gesoek het, het hulle dit vir my   prokureurs wat voltyds vir ons werk.
        oordentlike vier-by-vier paaitjie hierna   gereël. Baie nagte voor die boeke… tot ek   Daars veiligheid, sekuriteit… lug en land
        toe.”                               net na metriek kon inloop by ‘n besig-  elektroniese toesig… fisiese beskerm-
                                            heid in Upington en my dienste aanbied.   ing… en alles wat met die hele bedryf
        Gawie wys na die beelde van hekke en   Hulle het kak betaal maar hulle het my   gepaard gaan. Daar’s een ding wat ons
        draade en grontpaaie. Die skerm flikker   toegelaat om te leer en dinge sommer van   onderskei van al die andere… ek skryf
        weer om ‘n landskaart te wys. Hy trek ‘n   vroeg af op my manier te doen.”  die programkode… niemand anders nie.”
        streep al langs die paaitjie… van die R31                               Nellie los ‘n knoop f-woorde. Sy is nou al
        af tot by die plaasgeboue.          Gawie wys weer van skerm na skerm en   so verward soos ‘n verkleurmannetjie op
        “Goeiste… ons is nou rêrig in die middel   loop na ‘n geslote deur. Hy maak die deur   ‘n smartiedoosie… sy wil nie meer hoor
        van nêrens. Hoekom hier? Wat soek jy   oop en wys vir Nellie die rye rekenaar be-  van al die tegnologiese ontwikkelinge
        hier?”                              dieners. Nellie voel die koel lug ontsnap   nie. Sy wil eerder hoor of Gawie haar
                                            vestaan hoekom Gawie die deur weer   gaan help om ‘n plan te maak met haar
        Nellie staan en staar na al die beelde.   vinnig toestoot.              toekoms planne.
        Dis vir haar vreemd om te dink dat daar
        so baie kameras daar buite moet wees.   “Ek weet boggeral van al daai goed nie   Sy vra met ‘n kleine stemmetjie… so
        Ouboet hou rêrig ‘n oogie op die omge-  maar hoe het jy van daai begin dae ge-  klein dat Gawie begin lag.
        wing. Big Brother? Sy wonder of daar iets   vorder to waar ons hier staan?”  “Gawie… waarheen nou?”
        onheilspellend aan die gebeur is?   “Dit was eintlik ‘n bietjie van ‘n geluk-
        “Nellie… hier is ons veilig. Soos ek gis-  skoot. Een van die direkteure by daai   “Skuus sus… kom… ons loop sit buite…
        teraand gesê het… dis ‘n safehouse die.   eerste job het gevra of ek na-ure ‘n kam-  en dan praat ons oor jou toekoms… en
        Ons het die plaas gekoop en toegerus om   era en rekenaar stelsel kon integreer…   of ek rerig kan help, en of jy die hulp wil
        mense te beskerm wanneer ons nodig het   op sy plaas. Dit was die begin van baie   aanvaar… die keuse is joune.”
        om iemand weg te steek.”            sulke navrae. Ons het gou besef die mark
        “Ons?”                              is ryp vir stelsels wat ons kon integreer   Ed’s Note: We are grateful for Dina van
                                            en bemark. Nou het ons mense in drie   Wyk kindly allowing the use of her super
        “My maatskappy. Ons bied nie net speur-  van die grooter dorpe in die Noord Kaap   photos. Do visit Dina’s blog at https://
        dienste aan nie. Ons beskerm voortvlug-  en Vrystaat en ook in Bloem en Jo-burg.   perdebytjie.wordpress.com/ - you’ll love
        tendes. Gewoonlik die wat bang is om na   Baie van wat jy hier sien is my toetsmod-  the photograph and the tales!





























                                                                                                             35  |
   30   31   32   33   34   35   36   37   38   39   40