Page 20 - SAFFER 03
P. 20

Nellie Visagie Neem Wraak!








        Net daar waar Nellie sit, met haar bas op die stowerige aarde,   “Ek hoop julle koppe ontplof en spat julle laaste paar brein-
        maak haar loskoppie ‘n bollemakiesie. Sy laat weer ‘n ver-  selle die mure vol! Julle suiplappe… ek hoop julle babeleer
        woede f-woord stroom los. Die keer las sy ‘n paar van Tannie   vir die a-span vandag, en more… en oormore!”
        Krissie se ligaamsdele by.
                                                              Nellie het die duiwelssop vermy. Die laaste keer wat sy drank
        “Vir jou gaan ek kry tannie… vir jou gaan ek kry. Ek weet   oor haar lippe gehad het was die keer to Chris Viljee haar
        nog nie hoe nie maar vir jou gaan ek kry.”            probeer betas het. Hy het gedink hy kon haar dronk kry en
                                                              misbruik soos hy lus was. Sy was te slim vir hom. Sy het bad-
        Sonder om nog ‘n oomblik te dink spring Nellie op.    kamer toe gevlug en haar vinger in haar keel af gedruk om
        “Bakkie… vir jou gaan ek ry… pap wiel of nie. Nes ek een van   ontslae te raak van die drank.
        die dae vir liewe Tannie Krissie gaan ry… innie grond in!”
        Sy laat los nog ‘n lekker knoop f-woorde, net so vir die wis en   Die hele klomp Viljees en die gaste wat oorgeslaap het is
        die onwis. Gelukkig is die ou bakkie min gepla met al die taal   vroegoggend wakker. Die mans is geskeer en getooi daar weg,
        en nog minder gepla oor die straf wat gaan uitgedeel word.   met die spul vroumense saam, in hulle beste Sondag pakkies,
        Nellie draai die bakkie versigtig om in die pad. Sy maak seker   hoedens en al. Kerk toe. Ja-nee… die klomp is te heilig om ‘n
        sy ry nie in die sloot in nie. Nee, daar sal niks van die wal af   kerkdiens mis te loop.
        in die sloot met haar gebeur nie. Sy gaan seker maak sy klim
        uit haar lewenssloot uit. Ja, vir Tannie Krissie en die ander   Goed so. Die leë huis het vir Nellie meer kans gegee om ‘n
        spul Viljees gaan sy ‘n les leer terwyl sy ‘n manier kry om   plan te maak. Nellie besluit sy sou ‘n draai deur die plek stap
        haar ontvlugting te bewerkstellig.                    om te kyk wat klein genoeg was om saam te sleep op haar
                                                              volgende onsnappings poging.
        So vloek-vloek sukkel sy en bakkie terug plaas toe. Sy los die
        voertuig waar sy hom gekry het, agter die melkstal, waar al   Haar ma se woorde het weer in haar kop gedraai… slegte
        die oor-die-muur voertuie en implimente oorgelaat word aan   dief! Maar… soos haar ma ook dikwels gesê het, die duiwel
        die ellende. As sy nie pasop nie sal sy daar saam met hulle   is listig. Dis toe op daai oomblik wat Nellie by Oom Esra se
        beland waneer haar dae om is. Sy wonder of die spul Viljees   studeerkamer verby stap dat die einste duiwel aan haar tor-
        eendag vir haar ‘n ordentlike Christen begrafnis sou gee?   ring om in te loer.
        Maak nie saak nie… sy sal nie hier wees om hulle die plesier
        te gee nie.                                           En dis toe net daar dat die plan homself maak en vir haar ‘n
                                                              geleentheid bied wat sy nie kon laat verby gaan nie. Op die
        Weg, sy sal lank weg wees. Sy sluip by ‘n sydeur in. Niemand   lesenaar lê Oom Esra se fênsie bakkie se sleutels.
        sal eers agterkom sy was ‘n rukkie weg nie. Sy wag ‘n paar   “Dom ou vreksel vent… laat dit vir hom ‘n les wees.”
        oomblikke by die lang gang se deur om te luister. Alles   Goed, dink sy… die keer sal sy ver weg kom. Sy sal in die
        goed… niemand in die huis nie… die spul is nog buite by die   ander rigting padgee, sodat die Viljees of ander dorpsmense
        lapa. Braai en suip nou almal te lekker om agter te kom sy het   haar nie maklik sou raakloop nie. Dis toe dat Nellie agterkom
        ‘n draai gaan ry.                                     dat die groot familie portret teen die muur skeef hang. Dis
                                                              toe dat Nellie weet haar dag het in al sy glorie aangebreek.
        Nellie het vinnig ‘n draai gestap om haar steeldade ongedaan
        te maak. Die tas was die laaste daad. Sy het ‘n bietjie gesukkel   Die kluis. As die portret skeef hang moet die kluis oop wees.
        om die grote ding weer bo in die kas in te prop maar ‘n paar   Oom Esra moes seker met sy halfdronk lyf kom bieggeld
        sagte f-woorde later was die daad gedoen.             haal het vir die kollektebord en in sy oomblik van swakheid
        “Tas, vir jou kom ek weer binnekort haal, daaroor kan jy so   vergeet het om die kluis te sluit.
        seker wees soos ek hier staan.”
                                                              Die slinkse duiwel, of die geluksgodin… wie help die meeste?
        Gelukkig was haar kamer ver genoeg van die swembad en   Nellie gee die vraag omtrent twee sekondes aandag voor sy
        lapa om nie deur die geraas gepla te word nie. Sy het haar   besluit sy gee in elk geval nie ‘n rot se agterwêreld om nie.
        kamerdeur toegestoot en in ‘n hoop op haar bed neergesak.   Wie sou omgee as so ‘n persent vir hulle aangebied word… op
        Net so het sy aan die slaap geraak, in ‘n uitgeputte bondel   ‘n goue skinkbord daarby? So van skinkborde gepraat, dink
        bene en arms. Haar rustelose slaap is nou en dan onderbreuk   sy… ‘n paar silwerstukke sal moet saam met haar.
        deur haar ma se spook…                                Judas se silwerstukke? Dief? Nee, sy besluit sy’s nie een van
                                                              die twee nie… sy’s net bly dat sy uiteindelik kan ontsnap
        “Dief… jy’s ‘n slegde dief. Skaam jou… dief!”         uit haar tronk uit. Nellie talm ‘n paar sekondes om dinge in
        Nellie het haarself wakker geklap nog voor die sekelmaan   oënskou te neem.
        agter die bosrand gesak het. Sy is badkamer toe in die half-
        donker. Die gesnorkery uit meer as een kamer het getuig van   ‘n Voertuig… en hopelik geld! Min kon sy weet, op daai oom-
        die huishouding se gefuif die vorige aand.            blik, net hoe die duiwel se helpers haar te hulp gesnel het.

        |  20
   15   16   17   18   19   20   21   22   23   24   25