Page 21 - SAFFER 03
P. 21

Die bondels geld is netjies in die boonste rakkie van die kluis   die wis en die onwis. Nog een klein takie, dan kan jy pak en
        geplaas. Die groot bruin koevert op die onderste rak vereis   verkas.”
        egter haar aandag. Sy het die koevert versigtig uit die kluis
        gelig en gaan sit op Oom Esra se leerstoel. Die lewe wat die   Terug in die studeerkamer skryf sy ‘n eenvoudige nota,
        rykes as vanselfsprekend aanvaar. Om te dink… die ou man   ‘Julle sê niks nie, ek sê niks nie,
        sit heel dag hier terwyl die hulp soos sy slawe rondhardloop.  Julle praat en die hele dorp sien die ander fotos.
        Heel ingedagte haal sy die eerste foto uit die koevert uit. Dis   Dankie vir julle vrygewige gebaar, ek aanvaar die geskenk!
        eers met die tweede kyk dat sy agterkom wat sy in haar hand   Nou hoef Tannie Krissie nooit meer met my opgeskeep te sit
        vashou.                                               nie.’

        “Hemel daarbo… my gebede is beantwoord!”              Twintig minute later draai Nellie links by die plaashek se
        Sy help toe maar die sakie nog ‘n bietjie aan met ‘n jubelende   kruispad, in die teenoorgestelde rigting van die dorp. Die
        string f-woorde.                                      Viljees sal nog ‘n hele paar ure op die dorp wees so sy het ‘n
                                                              goeie kans om ver weg te wees wanneer hulle by die huis kom.
        “Die geluksgodin is vandag my grootste pêl!”          Sy dink soos sy ry. Haar lewe begin nou. Hoe ver sal sy ry
        Sy grawe haastig in die koevert. Nog fotos. Dertien pragfotos.   voor sy ontslae raak van die bakkie? Kaap toe of Johannes-
        Net daar rond die plan homself af.                    burg toe? Soveel keuses. Die geld sal haar ‘n goeie ruk aan die
                                                              gang hou. Keuses? Watter kant toe?
        Nellie spring op. Sy krap rond in die laai, op soek na kleef-
        band. Sy dra haar vondse eetkamer toe. Daar plak sy twee van   So in die ry steek Nellie haar kop vir ‘n oomblik by die oop
        die fotos oor twee van die mooiste familieportrette. Toe loop   venster uit en laat sy vir oulaas ‘n stroom f-woorde kwyt.
        sy sitkamer toe en herhaal die proses. In die gang, op pad na   “Nellie Visagie, jy’s ‘n wonderkind! Net jammer jy sal nooit
        die TV Kamer, plak sy nog ‘n foto.                    Tannie Krissie se gesig sien wanneer sy daai fotos sien nie…
        “Laat ek sien, goed… ‘n paar in die TV Kamer en dan hoof   dink net, nie net Oom Esra nie, maar haar dierbare Chris
        slaapkamer toe.”                                      ook… tussen daai naakte lywe… naakte manslywe!”

        Daar gekom plak sy twee fotos oor die bedkassie-portrette.   Editor’s Note – Nellie is the brainchild of Hester Nel, a regu-
        Een aan elke kant.                                    lar contributor to the magazine and radio. Thanks Dries de
                                                              Wet for the images – much appreciated!
        “Goed Nellie, nou hou jy vir jouself die ander fotos… vir
















































                                                                                                             21  |
   16   17   18   19   20   21   22   23   24   25   26