Page 160 - Landbou Binding Polisbewoording
P. 160

 Kuberversekering (eise ingestel-grondslag)
      Skadelike Daad
die volgende dade gepleeg of ʼn poging daartoe of na die Terugwerkende Datum, wat regstreeks voortspruit uit die Versekerde se Digitale Media-aktiwiteite:
1. laster;
2. onopsetlike skending van kopiereg, domeinname, titel, slagspreuk, handelsmerk, handelsnaam, diensmerk, diensnaam of lisensie-ooreenkoms en onopsetlike toepassing van handelsdwang;
3. onopsetlike indringing, skending of inmenging met regte van privaatheid of publisiteit, insluitend openbare onthulling van private feite, inmenging en kommersiële toeëiening van naam of ooreenkoms
Skadelike Daad sluit nie in nie die Versekerde se wesenlike of beweerde:
1. kopieregskending met betrekking tot sagteware, bronkode of sagteware lisensie;
2. diskriminasie;
3. handelsbeperking, bedrieglike handelspraktyke, onbillike mededinging of ontrouheidsoortredings;
4. skending of publikasie, vertoon, kopiëring, diefstal of wanaan-wending van enige vertroulike inligting deur, of met die aktiewe betrokkenheid van enige Versekerde;
5. handelsmerkskending deur die bekamping of vertoon van goedere, produkte of dienste;
6. onthulling van handelsgeheime;
7. Digitale Multimedia-aktiwiteite vertoon op interne boodskapborde of boodskapstelsels;
8. foute in finansiële data gepubliseer of openbaar gemaak deur die Versekerde;
9. enige ander intellektuele eiendom behalwe tot die mate deur 1, 2 of 3 gedek
     Versekerde
1. die Versekerde Organisasie;
2. Filiale van die Versekerde Organisasie; en
3. Versekerde Persoon
  Versekerde Organisasie
     Versekerde Persoon
1. enige voormalige of huidige direkteur, beampte, trustee, werknemer (hetsy tydelik of deeltyds), vennoot, of prinsipaal van die Versekerde Organisasie of ʼn Filiaal, maar slegs wanneer in ʼn waarnemende hoedanigheid as of, in die belang van die Versekerde Organisasie of ʼn Filiaal;
2. onafhanklike kontrakteurs van die Versekerde Organisasie of van ʼn Filiaal wat natuurlike persone is, maar slegs ten opsigte van Wederregtelike Dade binne die omvang van sodanige persoon se pligte uitgevoer namens die Versekerde Organisasie of ʼn Filiaal; en
3. enige entiteit wat kontraktueel vereis word ʼn Versekerde onder hierdie Afdeling genoem te word en op skrif daartoe ingestem word deur die Maatskappy, maar slegs vir dade soos uiteengesit onder die toepaslike Omskrewe Gebeurtenis
     Verlies
1. Eis-uitgawes wat direk voortspruit uit ʼn Eis;
2. bedrae wat die Versekerde regtens verplig is om te betaal wat regstreeks voortspruit uit ʼn Eis ten opsigte van:
2.1 uitsprake of beslissings gelewer teen die Versekerde;
2.2 regulatoriese boetes, bestraffings en bestraffende skadevergoeding
opgelê deur ʼn regerings-reguleringsliggaam, tot die mate betaalbaar en versekerbaar onder die wet wat die Versekerde se bedrywighede beheer; of
2.3 skikkings wat deur die Maatskappy goedgekeur of onderhandel is
   daardie organisasie aangewys in die Skedule
 Bladsy | 158
Landbou Bewoording – Binding – Weergawe 1 2022
































































   158   159   160   161   162