Page 244 - Landbou Binding Polisbewoording
P. 244
Sake onderbreking (Masjinerie breekskade)
OMSKRYWINGS
Skadeloosstellingstydperk
Tydsuitsluiting
Omset
Inkomste
Bruto wins (verskilgrondslag)
Bruto wins (byvoegingsgrondslag)
Netto wins
Vaste kostes
Skade
Tekort in omset
Die persele
Bruto winskoers
Jaarlikse omset
Standaardomset
Die tydperk waarin die resultate van die besigheid geaffekteer word as gevolg van skade, beginnende met die aantal ure/dae vermeld in die Skedule na die gebeurtenis van die skade, en eindigend nie later nie as die verstryking van die tydperk (tydsuitsluiting) soos aangetoon in die Skedule, na die gebeurtenis
Die tydperk genoem in die Skedule
Die geld aan die Versekerde betaal of betaalbaar vir goedere verkoop en vir dienste gelewer in die loop van die sakebedrywighede by die persele
Die geld aan die Versekerde betaal of betaalbaar vir goedere verkoop en vir dienste gelewer in die loop van die sakebedrywighede by die persele
Die bedrag van die beginvoorraad en eindvoorraad vasgestel sal word volgens die Versekerde se gewone rekenkundige metodes met behoorlike voorsiening vir waardevermindering
Die bedrag wat verkry word deur die netto wins te voeg by die bedrag van die versekerde vaste koste of, indien daar geen netto wins is nie, die bedrag van die versekerde vaste koste, minus sodanige deel van enige netto handelsverlies in dieselfde verhouding as wat die bedrag van die versekerde vaste koste tot alle vaste koste van die onderneming staan
Die netto handelswins (met uitsluiting van alle kapitaalinkomste en -aanwas en alle uitgawes wat behoorlik teen kapitaal gedebiteer kan word) wat voortspruit uit die onderneming van die versekerde by die perseel nadat behoorlik voorsiening gemaak is vir alle vaste en ander koste, met inbegrip van waardevermindering, maar voor aftrekking van enige belasting wat teen die winste vorderbaar is
Soos gespesifiseer in die Skedule
Onvoorsiene en skielike fisiese Skade aan die Masjinerie wat in die Skedule vir hierdie Afdeling beskryf is, van enige oorsaak waarvoor in die Masjinerie Breekskade Afdeling voorsiening gemaak is
Die bedrag waarmee die omset gedurende die gespesifiseerde gedeelte van die skadeloosstellingstydperk as gevolg van skade minder is as daardie deel van die standaardomset waarop dit van toepassing is
Alle persele wat deur die Versekerde besit, gebruik of beset word met die doel om besigheid te bedryf
Die bruto winskoers verdien op die omset gedurende die finansiële jaar onmiddellik voor die datum van die Skade.
Soos benodig om voorsiening te maak vir die tendens van die besigheid en vir afwykings in omset gedurende die 12 (twaalf) maande onmiddellik voor die datum van die Skade.
Die omset gedurende die ooreenstemmende tydperk in die
12 (twaalf) maande onmiddellik voor die aanvang van die Skade wat met die skadeloosstellingstydperk ooreenstem.
Waaraan sodanige aanpassing gemaak sal word as wat nodig mag wees om te voorsien vir die tendens van die besigheid en afwykings
of ander omstandighede wat die besigheid of voor of na die Skade raak, of wat die besigheid sou geraak het indien die Skade nie plaasgevind het nie, sodat die syfers wat só aangepas is so na as wat redelikerwys uitvoerbaar is die resultate verteenwoordig wat gedurende die betrokke tydperk na die aanvang daarvan verkry sou gewees het as dit nie vir die Skade was nie.
Bladsy | 242
Landbou Bewoording – Binding – Weergawe 1 2022