Page 44 - Landbou Binding Polisbewoording
P. 44
MET DIEN VERSTANDE DAT:
1. die Maatskappy nie meer as die gegewe bedrag vermeld in die Skedule sal betaal nie;
2. die Versekerde verantwoordelik is vir die eerste bedrag betaalbaar van 10% (tien persent) van die eis met ʼn minimum bedrag van R500 (vyf honderd rand) vir ieder en elke eis.
Brand
Bladsy | 42 Landbou Bewoording – Binding – Weergawe 1 2022