Page 10 - 13 Cotton SA November 2017
P. 10

KATOEN SA MARKVERSLAG


        SOOS OP 1 NOVEMBER 2017






                  In 2017/18 sal katoenproduksie na raming met 10% toeneem terwyl wêreld
                     katoeneindvoorrade buite China na verwagting met 24% sal toeneem.






















              ie International Cotton Ad-  tot 25.2 miljoen ton sal styg, is
          Dvisory  Committee  (ICAC)   dit nog steeds 9% benede die
          verwag dat  katoenproduksie in  rekordverbruik  van  2007/08.
          2017/18 met 10% tot 25.6 mil-  Katoen  se  aandeel  in  globale
          joen  ton  sal  toeneem  hoof-  veselverbruik  het  geval  van
          saaklik  as  as  gevolg  van  'n  38%  10  jaar  gelede  tot  27%
          verwagte 11% toename in hek-  tans.   In   vergelyking   het
          tare  weens  die  beter  prys-  poliëster  se  aandeel  van  glo-
          vooruitsigte  vir  katoen  in  bale  veselverbruik  toegeneem
          vergelyking   met   mededin-  tot 67% tans.
          gende gewasse.
                                       Volgens  die  ICAC  sal  wêreld
          Katoenproduksie  sal  na  ver-  katoenhandel  met  3%  in
          wagting  in  al  die  grootste  2017/18  afneem.  Alhoewel
          katoenproduserende    lande  wêreld   eindvoorrade   van
          styg.  Die  grootste  toename  katoen  vir  2017/18  na  ver-
          word in die VSA verwag waar  wagting onveranderd sal wees
          die  katoenoes  na  raming  met  vanaf die vorige jaar, word ge-
          23% tot 4,6 miljoen ton sal toe-  projekteer  dat  wêreld  katoen-
          neem, wat die grootste oes in  eindvoorrade  buite  China  met
          die afgelope 10 jaar sal wees.  ongeveer 24% sal toeneem in
                                       2017/18.
          Alhoewel die ICAC verwag dat
          wêreld   katoenverbruik   in  Koot Louw - Cotton SA
          2017/18  met  ongeveer  2.7%



               at die plaaslike vooruitskouing betref, dui die 10e skatting vir die 2016/17
          Wproduksiejaar op  'n  totale  katoenoes  van 84 611 bale vesel, 'n styging
          van 67% teenoor die vorige seisoen en onveranderd vanaf die vorige maand
          se  skatting.    Na  skatting  sal  82  611    bale  geproduseer  word  van  RSA
          geproduseerde katoenpluksel, ‘n  styging van 64% teenoor die vorige seisoen.
          Die  balans  van  2000  bale  vesel  het  betrekking  op  verwagte  Swaziland
          geproduseerde katoen wat deur die Swaziland pluismeule gepluis word.


                                                                                                                 10
   5   6   7   8   9   10   11   12   13   14   15