Page 9 - 13 Cotton SA November 2017
P. 9

Nasionale  Katoen  Kultivarproewe




         NAVORSING             2016/2017  seisoen



                                   Tilla van der Westhuizen en Piet Maja (LNR -IIG)


              ie afgelope seisoen was ses tot sewe cultivars, naamlik Candia BGRF (Bayer), Carla (Bayer),
          DDelta12 BRF, DP1240 B2RF, DP1531 B2RF, DP1541 B2RF en PM3225  (Delta Pine Monsanto)
          ge-evalueer op ses lokaliteite, naamlik onder besproeiing by Loskop, Vaalharts en Upington en
          onder droëlandtoestande by Makhathini, Roedtan en Stella.  Die proewe is suksesvol uitgevoer
          by  vier  lokaliteite,  naamlik  onder  besproeiing  by  Loskop,  Vaalharts  en  Upington  en  onder
          droëlandtoestande by Makhathini. Die twee droëlandproewe by Roedtan en Stella het nie ontkiem
          nie  as  gevolg  van  droogte  en/of  omdat  dit  te  diep  geplant  is.  Die  beplande  Januarie  2017
          aanplanting in die Weipegebied het nie gerealiseer nie as gevolg van ongunstige weerstoestande.
































































                              Die volledige verslag van die LNR-IIG kan afgelaai word
                                vanaf Katoen SA se webblad: www.cottonsa.org.za

                                                                                                                  9
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13   14