Page 8 - 13 Cotton SA November 2017
P. 8

ONTBLARING








                                      ONTBLARING IS EEN VAN DIE LAASTE AKSIES WAAR
                                      BESTUURSBESLUITE NOG 'N IMPAK OP WINS KAN HÊ.
           VOORDELE VAN
            ONTBLARING:
       ● Eliminasie van die belang-
         rikste bron van bolvlek en
         afvalmateriaal  wat  laer
         grade tot gevolg het.
       ● Vinniger en meer doeltref-
         fende plukkeraksie.
       ● Die katoen is gouer droog
         van dou sodat pluk vroeër
         in die dag kan begin.
       ● Beter  lugvloei  verminder
         die kans op bolvrot.
       ● As gevolg van minder vog
                                        ntblaring  behels  die  gebruik  van  sintetiese  In teenstelling met die persentasie oopgebarste bol
         is  daar  minder  risiko  vir
                                     Ochemikalieë om die tempo van blaarverlies en  metode om vas te stel of die oes reg vir ontblaring is,
         katoen  wat  oor  langer    uitdroging te versnel ten einde te verseker dat die  is daar die NACB metode ("nodes above cracked
         tydperke   in   modules     katoen tydig en doeltreffend ge-oes kan word. Vir  boll")  wat  weer  fokus  op  die  onoopgemaakte  ge-
         geberg moet word.           suksesvolle ontblaring moet die blaar lank genoeg  deelte van die oes. Dit behels dat die plant onder-
                                     aan die lewe bly om die plant in staat te stel om 'n  soek word om die heelboonste oopgebarste bol op
                                     afspeenlaag te vorm waar die blaarstingel aan die  die  1e  posisie  vanaf  die  stam  te  vind  en  dan  die
                                     stam heg. Sodra hierdie afspeenlaag gevorm het,  aantal stamnodes te tel tot by heelboonste 1e posi-
                                     val die blare af en is dit moontlik om skoon, droë en  sie oesbare bol. Navorsing het getoon dat wanneer
      BELANGRIKE PUNTE OM IN         vlekvrye pluksel te oes. Die kuns is egter om die  daar 4 nodes of minder bo die boonste gebarste bol
          GEDAGTE TE HOU:            regte balans te vind. As jy te aggressief is met jou  is, is dit veilig om ontblaringsmiddels te gebruik
                                     chemikalieë,  kan  die  blaar  sterf  voor  die
    ● Ontblaar  voor  die  aanvang  van  afspeenlaag  ontwikkel  het,  wat  lei  tot  blare  wat        In  die  diagram
       ryp.
                                     "vasvries"  aan  die  plant  en  onnodige  afval  tot              hiernaas  is  die
    ● Vermy toediening van ontblarings-
                                     gevolg  het.  As  jy  aan  die  ander  kant  te  min               vrugdraende
       middels  as  reën  voorspel  word.
                                     chemikalieë gebruik, word die afspeenproses nie                    takke  (VT)  ge-
       Sommige  ontblaringsmiddels  is  gestimuleer  nie  wat  weer  lei  tot  onvoldoende              nommer  1-14.
       stadig   om   deur   die   blare  blaarverwydering.                                              Die  heelboon-
       opgeneem te word en sal afwas in                                                                 ste    oopge-
       die  reën,  wat  lei  tot  onvolledige  Bolvolwassenheid is die enkel belangrikste faktor        barste  bol  op
       ontblaring.                   wat oorweeg moet word wat betref die besluit oor                   die  1e  posisie
                                     wanneer  om  te  ontblaar  aangesien  minimale                     vanaf  die  stam
    ● Hoër  dosisse  sal  nodig  wees  vir
                                     rypwording  na  verwydering  van  die  blare                       is  VT2  en  die
       jong gesonde blare.
                                     plaasvind.   Voortydige   ontblaring   benadeel                    heelboonste 1e
    ● As toediening geskied in weer wat
                                     opbrengs  sowel  as  veselkwaliteit  terwyl  laat                  posisie oesbare
       te  warm  is,  kan  dit  tot  gevolg  hê
                                     ontblaring  aanleiding  kan  gee  tot  verhoogde                   bol is VT10. Die
       dat  jong  blare  op  die  plant  bolverrotting  en  kwaliteitsverlies  as  gevolg  van          NACB      op
       "vasvries".                   blootstelling aan die natuur.                                      hierdie  plant  is
    ● Te   koue   temperature,   lae                                                                    8.  Met  die  ver-
       humiditeit  en  waterstres  kan  die  Die ontblaringsproses kan as 'n reël begin wanneer         onderstelling
       waslaag   en   dikte   van   die  tussen 60% en 75% van die bolle oopgebars het                  dat  die  bolle
                                     en die jongste bol wat ge-oes kan word, ryp is. Om                 gemiddeld  sal
       blaaropperhuid   verhoog,   wat
                                     bolvolwassenheid  na  te  gaan,  kies  een  van  die               oopbars teen 'n
       chemiese opname kan vertraag.
                                     boonste bolle wat jy van plan is om te oes en sny                  koers  van  'n
    ● Lae  humiditeit  kan  ook  opname
                                                          dit  deur  met  'n  skerp                     node  elke  drie
       verminder   omdat   chemikalieë
                                                          mes.  Volwasse  bolle                         dae, sal die oes
       vinniger op die blaar opdroog.                     sal moeilik deurgesny                         4  NACB  binne
    ● Groter  druppelgroottes  of  veel-                  kan  word,  ook  moet  12 dae bereik. Nodes sonder bolle word ook getel.
       voudige  toedienings  sal  dieper                  die  vesel  in  die
       penetrasie   in   die   blaredak                   snyproses uitrafel, die  Ten  slotte,  besluite  moet  gemaak  moet  word  op
       verseker.                                          saadhuid     moet  grond van vorige ondervinding want om te ontblaar
    ● Die ontblaringseffek is gewoonlik                   ligbruin  wees  terwyl  is op die ou einde eerder 'n kuns as 'n wetenskap.
                                                          die   saadholte   heel-
       7 dae na toediening voltooi.
                                                          temal  gevul  moet                       Koot Louw - Katoen SA
                                     wees met geen jellie in die middel nie.  In die figuur
                                     is bol 1 heel onvolwasse, bol 2 is so te sê volwasse
                                     en bol 3 is ten volle volwasse - net voor oopbars.                          8
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13