Page 11 - 17 Cotton SA March 2019
P. 11

/ INDUSTRY
                Gariepdam.

               DAMME EN KLIMAATS-
               DAMME EN KLIMAATS-


                            VOORUITSIGTE
                            VOORUITSIGTE




                                    SA Weerdiens Verslag soos op 1 Februarie 2019
                                            Saamgestel deur Katoen SA


              DAMMESTAND SOOS OP 11 FEBRUARIE 2019

               GARIEPDAM                  LOSKOPDAM                                 VAALDAM




                               70%                       87%
                                                                        71%
                             (jaar gelede 55%)         (jaar gelede 98%)
                                                                      (jaar gelede 81%)
               STERKFONTEINDAM                 VANDERKLOOFDAM
                                                                      BLOEMHOFDAM






                                                                                   56%
                                                                                 (jaar gelede 72%)
                                              67%
                 94%                        (jaar gelede 54%)
               (jaar gelede 94%)

              KLIMAATSVOORUITSIGTE VIR                     Bo-normale reënvaltoestande sal na
              FEBRUARIE TOT JUNIE 2019                   verwagting tydens die vroeë herfs (Februarie
                                                         tot April) oor die somerreënvalgebiede heers,
              Die El Niño Suidelike Ossillasie (ENSO)    maar dit is nie duidelik watter toestande tydens
              het effens versterk na ’n El Niño-fase oor   mid-herfs (Maart tot Mei) en laat-herfs (April tot
              die afgelope maand. Soos voorheen, is      Junie) verwag kan word nie. Voorspellings dui
              die verwagting dat dit vir die res van die   egter op bo-normale reënval tydens herfs vir
              somer en vir die grootste deel van herfs sal   dele van die suidelike kusgebiede.
              heers. Gedurende die afgelope maand was      In die algemeen word hoër temperature
              daar ’n tipiese El Niño te bespeur, wat ’n   verwag op pad na die herfsseisoen toe.
              invloed gedurende die laaste deel van die   Gedurende laat-herfs word onder-normale
              somerseisoen kan hê en wat dui op onder-   maksimum temperature egter aangedui vir dele
              normale reënval in hierdie tydperk.        van die land.


                                                              Volume 21 No 1 March 2019  |  11
   6   7   8   9   10   11   12   13   14   15   16